10 Klein Toontjies Speelskool

10 Klein Toontjies Speelskool Speelskool vir kleingoed in 'n veilige,huislike atmosfeer waar daar geleer en gespeel word. Babas - 2jr

Wat ñ voorreg om ons 5de verjaarsdag te kan vier vandag.Dankie Vader vir U genade en seëninge.Dankie aan elke mamma en p...
06/01/2025

Wat ñ voorreg om ons 5de verjaarsdag te kan vier vandag.
Dankie Vader vir U genade en seëninge.
Dankie aan elke mamma en pappa wat ons vertrou met julle klein lyfies.
Spesiaal dankie aan elke klein lyfie. Julle toontjies wat hier kriewel en rondhardloop maak elke oomblik die moeite werd.

Every happy memory created for a childIs a treasure for their lifetime-Donna Marie
20/11/2024

Every happy memory created for a child
Is a treasure for their lifetime
-Donna Marie

Address

35 Zebra Str
Polokwane
0700

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when 10 Klein Toontjies Speelskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to 10 Klein Toontjies Speelskool:

Shortcuts

Share

Category