Speeltyd Kleuterskool

Speeltyd Kleuterskool

Share

Afrikaanse Christelike Kleuterskool. Ouderdom 3 maande tot 5 jaar (Gr.RR)

27/01/2025
23/01/2025

Baie dankie vir almal se gelukwense met my Kwalifikasie as Speel Speel Slim Fasiliteerder, ek waardeer julle liefde.
Nou kan ek met groot opgewondheid ons volgende Werkwinkel aankondig, in Polokwane.
Omilggende omgewing, ek kom besoek julle ook met liefde, en dit kan ook in 1 dag aangebied word.

Die Werkswinkel is vir ouers, onderwysers en almal wat 'n groot inpak op kleuters se lewens maak.

Ek gaan oor 2 dae aanbied omdat dit sulke waardevolle inligting is!

Vrydag 21 Februarie 14h00 - 17h00
Saterdag 22 Februarie 08h30 - 11h30

Vir navrae what's app Rika 081 744 8116
of epos [email protected]
of volg die link https://babygym.co.za/babygym-client-play-learn-grow-workshop-delegate/

Terugvoer:
"Rika is baie passievol oor kinders se ontwikkeling en dit spoel oor na die kursusganger. Sy maak die aanbieding interessant en met haar demonstrasies is dit maklik om te onthou. Ek moes die boek al lankal aangekoop het - dit is prakties en die foto's vertel so baie. Regtig baie leersaam! Baie dankie Dr Melodie de Jager vir 'n wonderlike kurrikulum en vir 'n span wat dit prakties verduidelik en met entoesiasme oordra." ~ L Nel, Juffrou

Photos from Speeltyd Kleuterskool's post 29/11/2024

Gradeplegtigheid 2024: Wat ‘n spesiale dag🥹❤️🎓. Sit op julle sonbrille, want die toekoms blink vir hierdie maats

19/11/2024

Speeltyd Kleuterskool in Polokwane -Skryf nou in vir 2025🎨📚✂️🧩

Want your school to be the top-listed School/college in Polokwane?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


68 Voortrekker Street
Polokwane
0699

Opening Hours

Monday 06:45 - 17:00
Tuesday 06:45 - 17:00
Wednesday 06:45 - 17:00
Thursday 06:45 - 17:00
Friday 06:45 - 17:00