Hts Tom Naudé Ths Tegnies

Hts Tom Naudé Ths Tegnies Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hts Tom Naudé Ths Tegnies, School, 226 Potgieter Avenue, Polokwane Town.

HTS TOM NAUDÉ THSOPEDAG 11 MEI OPENDAY 11 MAY
04/05/2022

HTS TOM NAUDÉ THS
OPEDAG 11 MEI
OPENDAY 11 MAY

Leerders besig in die Loodgieters werkswinkel met fase 1 van hul Prakties.Learners busy in the Plumbing workshop with ph...
24/04/2022

Leerders besig in die Loodgieters werkswinkel met fase 1 van hul Prakties.

Learners busy in the Plumbing workshop with phase 1 of their PAT.

Leerders besig in ons motors werkswinkel.
24/04/2022

Leerders besig in ons motors werkswinkel.

Ons leerders besig in die Elektriese werkswinkel. Our learners busy working in the electrical workshop.
24/04/2022

Ons leerders besig in die Elektriese werkswinkel.

Our learners busy working in the electrical workshop.

Graad 12 Pas en Masjienering projek vir 2022, as jou kind na Graad 12 by HTS Tom Naudé uitstap het hy/sy die nodige kenn...
08/02/2022

Graad 12 Pas en Masjienering projek vir 2022, as jou kind na Graad 12 by HTS Tom Naudé uitstap het hy/sy die nodige kennis en vaardigheid om in die veld van keuse ń begin te maak.

Grade 12 Fitting and Machining project for 2022, when your child leaves Tom Naudé after Grade 12 he/she will have the necessary knowledge and skill set to make it in any field of choice.

HTS Tom Naudé se personeel het ń werkswinkel bygewoon by die Royal Polokwane Hotel van die 31st Januarie tot die 2de Feb...
03/02/2022

HTS Tom Naudé se personeel het ń werkswinkel bygewoon by die Royal Polokwane Hotel van die 31st Januarie tot die 2de Februarie vir ń nuwe vak wat ons die jaar begin vir ons Graad 8 en 9's namens "Maintenance".
Dit was ń goeie ondervinding en weereens vat ons voor.


Address

226 Potgieter Avenue
Polokwane Town

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hts Tom Naudé Ths Tegnies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hts Tom Naudé Ths Tegnies:

Shortcuts

Share

Category