Francois Visser Primêr

Francois Visser Primêr Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Francois Visser Primêr, Education, Pofadder.

Dag 3; oupa en ouma dag
03/09/2026

Dag 3; oupa en ouma dag

02/09/2026
Leerders wat almal aan die Wow-spelfees deel geneem het op Distrik vlak die 27ste Augustus 2026. 🌟🙏😇
01/09/2026

Leerders wat almal aan die Wow-spelfees deel geneem het op Distrik vlak die 27ste Augustus 2026. 🌟🙏😇

Leerders het Dondag 27 Augustus 2026  aan die Wow-telfees op Distrik vlak deel geneem. 🙏🌟
01/09/2026

Leerders het Dondag 27 Augustus 2026 aan die Wow-telfees op Distrik vlak deel geneem. 🙏🌟

01/09/2026
Ons Gr. 7 leerders het hierdie naweek vir Duin in die Weg besoek. Ons sê baie dankie aan Pangolin Africa NCP wat vir ons...
24/05/2026

Ons Gr. 7 leerders het hierdie naweek vir Duin in die Weg besoek. Ons sê baie dankie aan Pangolin Africa NCP wat vir ons leerders hierdie skooluitstappie beplan het. Julle ruimhartigheid en ondersteuning het hierdie wonderlike ervaring vir ons leerders moontlik gemaak. Ons leerders het baie geleer, lekker saam gekuier en kosbare herinneringe geskep. Ons waardeer julle bydrae opreg. Baie dankie ook aan Xina Solar 1 wat die trip geborg het en Murray Transport wat ons leerders vervoer het. Ons waardeer dit.

Francois Visser Laerskool het vandag n kerslig gedenkdiens gehou en afrika-dag gevier. 🙏 💛💚
22/05/2026

Francois Visser Laerskool het vandag n kerslig gedenkdiens gehou en afrika-dag gevier. 🙏 💛💚

Address

Pofadder

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Francois Visser Primêr posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category