03/08/2026
📢 Kennisgewing Neem asseblief kennis dat die Graad 8- en Graad 9-ouervergaderings vandag saam gehou sal word.
🗓️ Datum: 3 Augustus 2026
Ons sien uit daarna om al ons Graad 8- en Graad 9-ouers te verwelkom. Dankie vir u samewerking.