Pniel Primêr

Pniel Primêr Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Pniel Primêr, Elementary School, Hoofweg, Pniel.

26/08/2026

*Spring Chill* is om die draai! Jy wil nie dit mis nie 🥳🥳🥳🥳

Idiome kom tot lewe by Pniel Primêr! 📚✨Ons onderwysers en leerders het vandag kreatief geraak en ons gunsteling-idiome l...
21/08/2026

Idiome kom tot lewe by Pniel Primêr! 📚✨
Ons onderwysers en leerders het vandag kreatief geraak en ons gunsteling-idiome letterlik uitgebeeld! 😂🎭
Van kop tot tone het ons idiome laat lewe kry – met hope pret, kreatiwiteit en groot glimlagte! ❤️💙

14/08/2026

We had so much fun, we decided to do it again 💃 Maak seker jy is deel van hierdié CHILL! 🥳

07/08/2026
Ons opregte dank aan Pniel Senior Burgers vir die donasies van lekker warm mussies  Vir die Graad 0 leerders en sanitere...
31/07/2026

Ons opregte dank aan Pniel Senior Burgers vir die donasies van lekker warm mussies Vir die Graad 0 leerders en sanitere doekies vir ons dogters...Julle omgee en liefde sal altyd blywend in ons leerders se ❤️ wees.

🌸🎤 Wie dink JY kom Spring Chill toe? 🤫Die wagtyd is amper verby... 👀Ons het 'n baie spesiale gas wat gereed maak om die ...
29/07/2026

🌸🎤 Wie dink JY kom Spring Chill toe? 🤫
Die wagtyd is amper verby... 👀
Ons het 'n baie spesiale gas wat gereed maak om die verhoog te betree, maar ons sê nog niks! 😏
💬 Los jou beste raaiskoot in die kommentaar. Wie dink jy gaan by Spring Chill optree?
Hou hierdie blad dop... die groot onthulling is op pad! 🎶✨

Op jou merke, gereed, WEG! 🔴🟠🟢
26/06/2026

Op jou merke, gereed, WEG! 🔴🟠🟢

Address

Hoofweg
Pniel
7681

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:00
Tuesday 08:00 - 15:00
Wednesday 08:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 15:00
Friday 08:00 - 15:00

Telephone

+27218851110

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pniel Primêr posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Pniel Primêr:

Shortcuts

Share