25/09/2026
πΏβ¨ *βn Betowerende Aand onder die Sterreβ¦* β¨πΏ
Ons *Matriekafskeid 2026 β *Enchanted Forest* was niks minder as βn asemrowende aand nie! ππΏβ¨
Ons matrikulante het ons behoorlik trots gemaak β *pragtig, stylvol en elegant*, elkeen op sy of haar eie besondere manier. Wat βn voorreg om hulle te kon sien straal terwyl hulle hierdie spesiale mylpaal in hul skoolloopbaan gevier het.
Om so βn groot groep leerders te hanteer, bring natuurlik sy eie uitdagings, maar ons is ongelooflik trots op hoe professioneel, rustig en doeltreffend alles hanteer is. βn Groot dankie aan elke persoon wat agter die skerms gewerk het om die aand glad te laat verloop. π
π² *Forest Gate & Confetti β WOW!* π²
Die venue was eenvoudig *asemrowend mooi! βn Baie spesiale dankie aan Confetti, en veral Jana en haar fantastiese span, wat werklik *over and above* gegaan het om seker te maak dat ons matrikulante βn onvergeetlike aand beleef.
Ons kan hulle enige tyd met groot vrymoedigheid aanbeveel. Forest Gate is werklik βn fantastiese venue vir βn skool met βn groot groep leerders.
So, omliggende skoleβ¦ π
Julle weet nou waarheen julle kan gaan! πΏβ¨
π½οΈ *Two Brothers*, baie dankie vir die heerlike drie-gang-maaltyd waarmee julle ons gaste se innerlike versterk het! Dit was βn belangrike deel van βn baie spesiale aand.
π£ Aan ons *Ushers*: Julle het behoorlik bontgestaan! Ons weet daardie voetjies het teen die einde van die aand lekker seer gevoel. π Baie dankie vir julle energie, geduld en bereidwilligheid om heeltyd te help.
π‘οΈ Aan ons eie *buurtwag*: Baie dankie vir julle ondersteuning met sekuriteit en dat julle ons hande versterk het. Julle teenwoordigheid het vir ons groot gemoedsrus gebied.
En dan, aan ons matrikulanteβ¦ π
Mag hierdie pragtige aand een van die kosbare herinneringe wees wat julle altyd sal koester. Julle het nou βn belangrike hoofstuk van julle skoolloopbaan amper voltooi.
π *Baie sterkte met die komende eindeksamen!*
Werk hard, glo in julleself en gee dit julle