Kokkewiet Pre-Primere Amptelike Blad

Kokkewiet Pre-Primere Amptelike Blad Ons is die voerskool vir Gelofte Skool.
(1)

Kokkewiet is ‘n nie-diskrimminerende, regverdige skool en skep gelykmatige geleenthede vir almal in ‘n deeglike voorbereide en stimulerende omgewing.

Gelukkige Onderwysersdag💙💚❤️💜💛Julle maak n verskil Dankie🎉 5 Oktober.
05/10/2026

Gelukkige Onderwysersdag💙💚❤️💜💛
Julle maak n verskil Dankie🎉
5 Oktober.

Veels geluk met jou Verjaarsdag vandag Juffrou Landi🎊🎉🎉geniet jou dag 🎂🎈 Landi Van Schalkwyk
25/09/2026

Veels geluk met jou Verjaarsdag vandag Juffrou Landi🎊🎉🎉geniet jou dag 🎂🎈
Landi Van Schalkwyk

Ons het vandag Juffrou Landi se verjaarsdag gevier, omdat sy in die vakansie 25ste September verjaar. Hoop jy gaan n lek...
23/09/2026

Ons het vandag Juffrou Landi se verjaarsdag gevier, omdat sy in die vakansie 25ste September verjaar. Hoop jy gaan n lekker verjaarsdag he Juffrou Landi Van Schalkwyk🎂🎊🎊

22/09/2026
Die "colour run" vandag was 'n reuse sukses.  Die babas, peuters, kleuters en selfs die personeel het hulle self gate ui...
22/09/2026

Die "colour run" vandag was 'n reuse sukses. Die babas, peuters, kleuters en selfs die personeel het hulle self gate uit geniet! Die seep en shampoo gaan oortyd werk vanaand 🤣🧼🫧
22 September 2026🌈

Soos die jarelange tradisie is, het Gelofte skool se 2026 Matrieks, vanoggend besoek by Kokkewiet afgelê.  Hulle het eer...
21/09/2026

Soos die jarelange tradisie is, het Gelofte skool se 2026 Matrieks, vanoggend besoek by Kokkewiet afgelê. Hulle het eers in die graad R klas gekuier, en daarna het hulle tussen die kleuters rondbeweeg, geteken en geverf, weer hul kleuterdae herleef🌻. Sterkte met julle Eindekamens wat voorle💛🖤
Gelofte Skool Amptelike Blad

Ons het vandag "Funky" hare dag gehou op 18 September. Die Mammas julle was baie kreatief en al die babas, peuters en kl...
18/09/2026

Ons het vandag "Funky" hare dag gehou op 18 September. Die Mammas julle was baie kreatief en al die babas, peuters en kleuters het so oulik gelyk! Selfs die Personeel het gedeel in die pret🤪🎉 . Dinsdag doen ons die "colour run" as die weer dit toelaat.💜💙💛❤️💚

Bok Vrydag. 💚🏉🇿🇦
11/09/2026

Bok Vrydag. 💚🏉🇿🇦

Address

41 Voortrekker Street
Pinetown
3610

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kokkewiet Pre-Primere Amptelike Blad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Kokkewiet Pre-Primere Amptelike Blad:

Shortcuts

Share

Category