Gelofte Skool Amptelike Blad

Gelofte Skool Amptelike Blad Gelofte Skool | Afrikaanse Primere en Sekondêre Skool | Durban Skole | Afrikaanse onderrig KZN | Afrikaans Schools Durban | Durban School Afrikaans

Gelofte Skool is geleë in die woongebied Ashley in Pinetown. Ons streef daarna om te verseker dat onderwys vir die Afrikaanse gemeenskap van die Highway- gebied van hoogstaande gehalte is.

DIE EERSTE DAG VAN DIE LAASTE KWARTAAL 2026:Ons kwartaal het afgeskop met 'n reuse geheime aktiwiteit.  🤫Mag jul 'n fant...
06/10/2026

DIE EERSTE DAG VAN DIE LAASTE KWARTAAL 2026:

Ons kwartaal het afgeskop met 'n reuse geheime aktiwiteit. 🤫

Mag jul 'n fantastiese vierde kwartaal hê.

Bly ingeskakel vir meer... ⏳

Lekker verjaar juf Bronkhorst! 🎈
03/10/2026

Lekker verjaar juf Bronkhorst! 🎈

Lekker verjaar juf Bronkhorst-Ströhmenger! 🎈
29/09/2026

Lekker verjaar juf Bronkhorst-Ströhmenger! 🎈

Terwyl die wêreld jaag, raak ons stil.'n Aand van musiek.'n Aand van die Woord.'n Aand van geloof.'n Aand van hoop.Kom b...
28/09/2026

Terwyl die wêreld jaag, raak ons stil.

'n Aand van musiek.
'n Aand van die Woord.
'n Aand van geloof.
'n Aand van hoop.

Kom beleef Gelofte se Kerssangaand op 7 Oktober, wanneer koormusiek, skriflesing, klavier, viool en trompet saamvloei om die verhaal van Jesus se geboorte te vertel.

Laat die gejaag van die kwartaal vir 'n oomblik buite die deur bly.

Kom sit.
Kom luister.
Kom beleef.

'n Besonderse aand wat u nie wil misloop nie.

Lekker verjaar mnr du Plessis! 🎈
28/09/2026

Lekker verjaar mnr du Plessis! 🎈

Lekker verjaar juf Martin! 🎈
25/09/2026

Lekker verjaar juf Martin! 🎈

Gelukkige Erfenisdag. Geniet die braai vandag! 🔥
24/09/2026

Gelukkige Erfenisdag. Geniet die braai vandag! 🔥

Vanjaar se tema was Arabian Nights. Dankie aan die graad 11-leerders en voogde wat die aand gereël het.
23/09/2026

Vanjaar se tema was Arabian Nights. Dankie aan die graad 11-leerders en voogde wat die aand gereël het.

MEJ GELOFTE & MNR SJARMANT 2026Baie geluk aan ons wenners:Mej Gelofte: Suné du BruynMnr Sjarmant: Tiaan van DykMnr Fotog...
22/09/2026

MEJ GELOFTE & MNR SJARMANT 2026

Baie geluk aan ons wenners:

Mej Gelofte: Suné du Bruyn
Mnr Sjarmant: Tiaan van Dyk

Mnr Fotogenies: Malherbe Munro
Mej Fotogenies: Sarah Andrews

Eerste Prinses: Johanné van Helden
Eerste Prins: Malherbe Munro

Tweede Prinses: Monice Bekker
Tweede Prins: JP Fourie

Mej Persoonlikheid: Hanlie Laubscher
Mnr Persoonlikheid: JP Fourie

Address

Cavershamweg 2
Pinetown
3610

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 14:30

Telephone

+27317024363

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gelofte Skool Amptelike Blad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Gelofte Skool Amptelike Blad:

Shortcuts

Share

Category