ACVV Piketberg Trippe Trappe Kleuterskool

ACVV Piketberg Trippe Trappe Kleuterskool ACVV Trippe Trappe is 'n kleuterskool vir ouderdomme vanaf 2-5jaar

05/12/2025

En so sluit ons die jaar af. Dankie aan ons Hemelse Vader vir al ons seëninge, ons bestuur en aan alle ouers, personeel en borge.

Lekker toffieappels
21/11/2025

Lekker toffieappels

Shift netbal en Rugga roots.Kleuters is trots op hul nuwe netbal en rugbyballe.
20/11/2025

Shift netbal en Rugga roots.
Kleuters is trots op hul nuwe netbal en rugbyballe.

Baie dankie aan Piketco Piketberg wat ons kinders met appels bederf het." 'n appel per dag laat die dokter wag"
20/11/2025

Baie dankie aan Piketco Piketberg wat ons kinders met appels bederf het.
" 'n appel per dag laat die dokter wag"

Gradeplegtigheid 2025Dit is alweer tyd om van ons maatjies te groet. Ons wens vir julle 'n pragtige toekoms. Droom groot...
13/11/2025

Gradeplegtigheid 2025
Dit is alweer tyd om van ons maatjies te groet. Ons wens vir julle 'n pragtige toekoms. Droom groot, speel hard en glo in jouself.
Ons is ongelooflik trots op julle.

Trippe Trappe bied aan..........Die kleurwielKunste konsert.KunsuitstallingKonsert danseModeparade met uitrustings ontwe...
04/11/2025

Trippe Trappe bied aan..........Die kleurwiel
Kunste konsert.
Kunsuitstalling
Konsert danse
Modeparade met uitrustings ontwerp uit herwinbare materiaal.
Baie dankie vir almal se deelname en bydraes.

Atletiek op Voetspoortjie akademie se sportdag. Kleuters geniet dit so baie.Dankie aan almal betrokke.
04/11/2025

Atletiek op Voetspoortjie akademie se sportdag. Kleuters geniet dit so baie.
Dankie aan almal betrokke.

25/09/2025
19/09/2025

As die Sirkus nie na ons kan kom nie dan bederf ons personeel die kleuters met n vertoning tydens ons sirkus tema van die week.

Trippe Trappe verwelkom Juffrou Louise Coetzee in ons Gr RR klas.  Ons weet sy gaan sommer 'n groot aanwins wees vir ons...
15/08/2025

Trippe Trappe verwelkom Juffrou Louise Coetzee in ons Gr RR klas. Ons weet sy gaan sommer 'n groot aanwins wees vir ons skooltjie.

Trippe Trappe welcomes teacher Louise Coetzee in our Gr RR class. We know she will be a great asset to our school.

Address

Hoofstraat 52
Piketberg
7320

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ACVV Piketberg Trippe Trappe Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category