Huis Leliehof

Huis Leliehof 'n Huis vir meisies, waar almal veilig kan voel, hulself kan geniet en deel vorm van 'n fantastiese groep! Hoërskool Piketberg Meisieskoshuis

♡
10/10/2024

💙💛 Leliehof 💛💙

Baie geluk aan Alexandra Visser wat verkies is tot hoofmeisie van Leliehof vir 2025, asook aan Jurita Truter wat verkies is tot onderhoofmeisie.

Mag julle mooi saam werk om van julle termyn as leiers, van die meisieskoshuis, 'n groot sukses te maak.

Leliehof en Kasteel Kersete🎄🎁
10/10/2024

Leliehof en Kasteel Kersete🎄🎁

Ons het vanoggend ons tradisionele laaste ontbyt vir ons matrieks gehou.Sterkte met die eksamen en dankie vir alles wat ...
10/10/2024

Ons het vanoggend ons tradisionele laaste ontbyt vir ons matrieks gehou.

Sterkte met die eksamen en dankie vir alles wat julle vir Leliehof gedoen het!💛

Jak de Priester kom Piketberg toe!Maak 'n tafel vol en kom geniet die aand saam met hom.Die hoërskool se gewilde sêrgroe...
19/08/2024

Jak de Priester kom Piketberg toe!
Maak 'n tafel vol en kom geniet die aand saam met hom.

Die hoërskool se gewilde sêrgroep gaan ook optree!🎤

Bespreek jou tafel by [email protected]

Jak de Priester kom Piketberg toe! 💙💛Maak ‘n tafel vol en kom geniet die aand saam met hom. 🎶Bespreek jou tafel by lelie...
06/08/2024

Jak de Priester kom Piketberg toe! 💙💛

Maak ‘n tafel vol en kom geniet die aand saam met hom. 🎶

Bespreek jou tafel by [email protected]

08/07/2024
~ We grow better together ~ 🌼📷 zuan wessels
13/06/2024

~ We grow better together ~ 🌼

📷 zuan wessels

Leliehof se tradisionele hennedinee🐥Daar was weereens gelag, geëet, gesels en gekekkel!!Die dames het hul kreatiwiteit u...
19/04/2024

Leliehof se tradisionele hennedinee🐥

Daar was weereens gelag, geëet, gesels en gekekkel!!

Die dames het hul kreatiwiteit uitgeleef met die opmaak van die tafels. Die jaar se tema was KLEUR. 🎨

14/02/2024

Niks wat 'n meisie so spesiaal laat voel soos 'n serenade op Valentynsdag nie.

Dankie Huis Kasteel!

Address

Simon Van Der Stel Straat
Piketberg
7320

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Leliehof posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Huis Leliehof:

Shortcuts

Share

Category