Praktika

Praktika Opleiding van Arbeidsmag en Konsultasie in die Landbou-Industrie

Praktika se visie is om KMS-ondernemings tot optimale doeltreffendheid te bemagtig deur die ontwikkeling van bestuurs-, lewens- en tegniese vaardighede van medewerkers op alle vlakke in die onderneming. Praktika onderneem om hoë gehalte, geakkrediteerde en kosteeffektiewe opleiding aan werknemers te bied met die minste onderbreking of vertraging in produksie van die betrokke onderneming. Ons visie

is om ‘n voorkeurdiensverskaffer in menslikehulpbron ontwikkeling van KMS-ondernemings te wees. Praktika ondersteun ook die ontwikkeling en bevordering van die werksmag van al die gemeenskappe van Suid-Afrika

Bespreek jou opleiding vandag!Stuur vir ons ń e-pos om die inskrywingsvorm of brosjure te ontvang.📧 info@praktika.co.za ...
03/09/2026

Bespreek jou opleiding vandag!

Stuur vir ons ń e-pos om die inskrywingsvorm of brosjure te ontvang.

📧 [email protected]

Dankie aan almal wat Augustus deel geneem het aan opleiding.
03/09/2026

Dankie aan almal wat Augustus deel geneem het aan opleiding.

Kettingsaag opleiding te Riverfresh.
05/08/2026

Kettingsaag opleiding te Riverfresh.

Ons bied die volgende kursusse binnekort aan.Skryf vandag nog in.Stuur e-pos na: info@praktika.co.za
29/07/2026

Ons bied die volgende kursusse binnekort aan.

Skryf vandag nog in.

Stuur e-pos na: [email protected]

Kettingsaag opleiding te Hexrivier Citrus
21/07/2026

Kettingsaag opleiding te Hexrivier Citrus

Noodhulp opleiding te De Hoop, Hexrivier.Dankie vir julle ondersteuning en deelname.
21/07/2026

Noodhulp opleiding te De Hoop, Hexrivier.

Dankie vir julle ondersteuning en deelname.

Opleiding te Konstansia.Dankie vir julle deelname en ondersteuning.
30/06/2026

Opleiding te Konstansia.

Dankie vir julle deelname en ondersteuning.

Piketberg opleiding.Veiligheidsverteenwoordiger Brandbestryding
10/06/2026

Piketberg opleiding.

Veiligheidsverteenwoordiger
Brandbestryding

Address

1 Hof Street
Piketberg
7320

Opening Hours

Monday 07:30 - 12:30
Tuesday 07:30 - 12:30
Wednesday 07:30 - 12:30
Thursday 07:30 - 12:30
Friday 07:30 - 12:30

Telephone

022 913 2933

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Praktika posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category