Klein Klitsie Akademie

Klein Klitsie Akademie Ons visie is om u kind 'n vriendelike, liefdevolle en veilige omgewing te bied om te leer, te groei

🤩🌈 Dis Lente, n nuwe seisoen! Mag dit net blessings inhou vir ons almal🤩🌈
01/09/2026

🤩🌈 Dis Lente, n nuwe seisoen! Mag dit net blessings inhou vir ons almal🤩🌈

22/06/2026

Klein Klitsie Akademie vroueoggend 2026🤩🤩

Wat n besonderse, vreugdevolle oggend saam met Franscois Boyce - hoezit samelewing! Ons het gedans, gesing en BAIE gelag...
22/06/2026

Wat n besonderse, vreugdevolle oggend saam met Franscois Boyce - hoezit samelewing! Ons het gedans, gesing en BAIE gelag!

N groot dankie aan elke dame wat die oggend saam ons geniet het - julle teenwoordigheid het die saal laat leef 💛

N baie spesiale dank aan:

Andries en sy span by Crazy Cat Cafe - vir die heerlike eetgoed.

Nicole decor - vir die opmaak van die saal

Franscois Boyce - vir die inspirerende, snaakse en hartroerende aanbieding wat ons lank sal onthou

En dankie aan elkeen van julle wat n rol gespeel het om hierdie oggend onvergeetlik te maak🤩

🌸 Kom geniet ’n onvergeetlike oggend saam met ons! 🌸Maak gereed vir ’n skreeusnaakse, hartroerende en lewensgetroue reis...
09/06/2026

🌸 Kom geniet ’n onvergeetlike oggend saam met ons! 🌸

Maak gereed vir ’n skreeusnaakse, hartroerende en lewensgetroue reis saam met Francois Boyce. 🤩

Daar wag lag, inspirasie en kosbare oomblikke wat jou nog lank sal bybly.

🎟️ Kaartjies is nog beskikbaar, maar verkope sluit Woensdag, 10 Junie 2026.

Moenie uitmis nie – kry jou kaartjie vandag nog en kom kuier saam met ons! 💕

Hi Klein Klitsie ondersteuners👋Ons kry soveel navrae oor ons vroue-oggend op 20 Junie 2026, en ons wil graag vir elkeen ...
30/04/2026

Hi Klein Klitsie ondersteuners👋

Ons kry soveel navrae oor ons vroue-oggend op 20 Junie 2026, en ons wil graag vir elkeen van julle dankie sê vir die ongelooflike belangstelling. Dit gaan n baie spesiale oggend wees!

Ons nooi met groot opgewondenheid alle vrouens - mammas, oumas, tannies en vriendinne - om saam ons te kom kuier en die oggend te geniet! Julle is meer as welkom om n tafel vol te maak met julle mense. Stuur net vir my n boodskap met die name van almal wat saam kom, dan maak ek julle bespreking vas.

Sodra julle bespreek het, kan die kaartjiegeld in die onderstaande rekening betaal word met julle naam+vroueoggend as verwysing.

Bank besonderhede:
Klein klitsie Akademie
Nedbank
Rek no: 1207406791

Ons sien ongelooflik uit om hierdie spesiale oggend saam julle te beleef. Dit gaan besonders wees🤩🌈

Klein Klitsie Akademie bied met trots aan: DIE WILDTUIN & EK, 'n damesoggend saam met die skreeusnaakse, hartroerende en...
13/04/2026

Klein Klitsie Akademie bied met trots aan: DIE WILDTUIN & EK, 'n damesoggend saam met die skreeusnaakse, hartroerende en lewensgetroue reis van Francois Boyce🤩

Ons sien altyd so uit na paasfees! Wat n heerlike oggend💕
02/04/2026

Ons sien altyd so uit na paasfees! Wat n heerlike oggend💕

Ons Klein Klitsies ontvang hul 1ste kwartaal geskenkies van Rugga Roots en Shift netbal🤩
18/03/2026

Ons Klein Klitsies ontvang hul 1ste kwartaal geskenkies van Rugga Roots en Shift netbal🤩

18/03/2026

Ons oudste Klein Klitsies besoek Bergrivier Dental op 11 Maart 2026🤩

Mag 2026 vir elke Klein Klitsie familie 'n jaar wees van diep vrede, onwrikbare hoop en oorvloedige seën.🌈​Ons bid dat L...
01/01/2026

Mag 2026 vir elke Klein Klitsie familie 'n jaar wees van diep vrede, onwrikbare hoop en oorvloedige seën.🌈

​Ons bid dat Liewe Jesus se hand oor julle sal wees in alles wat jul aanpak.🤗

Dankie vir julle wonderlike ondersteuning en liefde!

​Ons sien uit na 'n geseënde jaar saam met al ons Klein Klitsies en ouers!

Geseënde 2026🥳

Sien julle 12 Januarie💕

Address

Eikelaan Nommer 11
Piketberg
7320

Opening Hours

Monday 07:15 - 17:15
Tuesday 07:15 - 17:15
Wednesday 07:15 - 17:15
Thursday 07:15 - 17:15
Friday 07:15 - 17:15

Telephone

+27843024010

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klein Klitsie Akademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Klein Klitsie Akademie:

Shortcuts

Share

Category