Voetspoortjies Kinder Akademie

Voetspoortjies Kinder Akademie Educare Centre, private Primary School and Aftercare Centre

Dankie Weskus Destrik wat vir Voetspoortjies so gebless het met hierdie bome. Ons waardeer opreg.
02/09/2026

Dankie Weskus Destrik wat vir Voetspoortjies so gebless het met hierdie bome. Ons waardeer opreg.

Ons kombuis tannies
01/09/2026

Ons kombuis tannies

’n Skool word nie gebou deur mure en boeke nie, maar deur harte wat elke dag kies om ’n verskil te maak. By Voetspoortji...
01/09/2026

’n Skool word nie gebou deur mure en boeke nie, maar deur harte wat elke dag kies om ’n verskil te maak. By Voetspoortjies stap ons saam Esna, Ianette,Carin elke klein voetspoortjie met liefde, geloof en hoop, een tree op ’n slag.”🌸👣❤️

🌸🌷 Vandag is Tannie Drika die blom in ons Voetspoortjies-tuin!🌷🌸Ons liewe Tannie Drika ,die tannie wat elke dag met sove...
01/09/2026

🌸🌷 Vandag is Tannie Drika die blom in ons Voetspoortjies-tuin!🌷🌸

Ons liewe Tannie Drika ,die tannie wat elke dag met soveel sorg en liefde ons Voetspoortjies mooi skoon, netjies en blink hou, is vandag self alte fraai soos die mooiste blommetjie in ons lentetuin! 🌼💐

Dankie, Tannie Drika, vir die trots waarmee Tannie na ons plekkie omsien en vir die besondere mens wat Tannie is. Vandag vier ons nie net die mooi lente nie, maar ook ons eie spesiale blom in die Voetspoortjies-tuin.🌺🌿

Alte fraai, Tannie Drika! Mag Tannie altyd so mooi blom en ons Voetspoortjies met Tannie se teenwoordigheid ophelder.🌸💛👣

🌸🌿 Lente in Juffrou Kaydee en tannie Loudelia se Klas🌿🌸Klein handjies wat ontdek, klein voetjies wat elke dag ’n nuwe tr...
01/09/2026

🌸🌿 Lente in Juffrou Kaydee en tannie Loudelia se Klas🌿🌸

Klein handjies wat ontdek, klein voetjies wat elke dag ’n nuwe treetjie gee, en kosbare glimlaggies wat ons harte warm maak. 🌼💛 In Juffrou Kaydee se Baba Klas vier ons die lente met liefde, laggies en wonderlike nuwe ontdekkings. Soos blommetjies in die lenteson groei elke klein maatjie op hul eie besondere manier – omring deur liefde, geduld en baie mooi herinneringe. 🌷🐝☀️

Mag hierdie lente gevul wees met vrolike oomblikke, sagte drukkies en hope liefde vir ons kosbare klein Voetspoortjies. 👣💕

Nog ’n paar van ons ouer maatjies van Voetspoortjies wat die lente saam vier! 🌸🌼🌿
01/09/2026

Nog ’n paar van ons ouer maatjies van Voetspoortjies wat die lente saam vier! 🌸🌼🌿

🌷 Juffrou Rachel se Klas – 4–5 Jaar en tannie Chanè🌷“Soos kleurvolle blommetjies in die lente,blom elke maatjie op sy ei...
01/09/2026

🌷 Juffrou Rachel se Klas – 4–5 Jaar en tannie Chanè🌷

“Soos kleurvolle blommetjies in die lente,
blom elke maatjie op sy eie besondere manier. 🌸
Ons groei met liefde, leer met vreugde
en strooi elke dag ’n bietjie sonskyn!” ☀️🌼

🌸 Juffrou Gaimaree se Klas🌸🌼 2–3 Jaar🌼“Klein handjies, klein voetjies,groot glimlaggies en harte vol pret! 💕Soos blommet...
01/09/2026

🌸 Juffrou Gaimaree se Klas🌸
🌼 2–3 Jaar🌼

“Klein handjies, klein voetjies,
groot glimlaggies en harte vol pret! 💕
Soos blommetjies in die lente,
groei ons elke dag mooier en sterker.” 🌷🌻

🌸 Voetspoortjies vier Lente!🌸“Klein en Groot voetspoortjies tussen lenteblomme,groot glimlagte onder die lenteson. 🌼☀️Hi...
01/09/2026

🌸 Voetspoortjies vier Lente!🌸

“Klein en Groot voetspoortjies tussen lenteblomme,
groot glimlagte onder die lenteson. 🌼☀️
Hier groei liefde, lag en klein mensies saam!” 🌷🦋

🌈🐝

🌷 Juffrou Larissa se Lente-blommetjies🌷“Soos blommetjies in die lente, groei ons elke dag ’n bietjie meer. 🌸Met liefde, ...
01/09/2026

🌷 Juffrou Larissa se Lente-blommetjies🌷

“Soos blommetjies in die lente, groei ons elke dag ’n bietjie meer. 🌸
Met liefde, lag en sonskyn blom elke maatjie op sy eie spesiale manier.” 🌼🌻

Graad R – Juffrou Larissa se Klas🐝🌷

Address

Mooiplaas
Piketberg
7320

Opening Hours

Monday 06:40 - 17:30
Tuesday 06:40 - 17:30
Wednesday 06:40 - 17:30
Thursday 06:40 - 17:30
Friday 06:40 - 17:30

Telephone

+27605049778

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Voetspoortjies Kinder Akademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Voetspoortjies Kinder Akademie:

Share

Category