Wittenberg Oktoberfest

Wittenberg Oktoberfest Wittenberg Oktoberfest is an annual function held at Wittenberg Schule near Piet Retief, Mpumalanga. Wittenberg Bierfest

Prost op nog 'n suksesvolle Oktoberfest!! 🍻✨️Dankie aan elke een wat ons ondersteun het! Ons hoop julle het net so fees ...
25/10/2025

Prost op nog 'n suksesvolle Oktoberfest!! 🍻

✨️Dankie aan elke een wat ons ondersteun het! Ons hoop julle het net so fees gehad soos ons.✨️

So aand is nie moontlik sonder die insette en bydraes van ons gemeenskap nie. Daar is te veel om te noem en ons wil nie iemand per ongeluk mis nie, maar ons wil graag paar mense/instansies uitsonder:
📯 Duitse Blaasorkes
🎶 Pieter Rischmuller aka Piet Pompies vir die musiek en vermaak - die man weet hoe om 'n partytjie aan die gang te hou!! 🕺💃
🥨 Wittenberg Vrouevereniging - die kos en diens was puik soos altyd
🍖 Eskort Piet Retief vir gaarmaak van die vleis
🍻 TWK Agri (Pty) LTD vir die borg van die glase en eerste Kleine Keiler (julle het ons vibe vir die aand begin 😉)
🪴 Almal wat plante en bome en takke en wat nog help bymekaar maak en aangery het vir die dekor
🛡 ACSU Piet Retief vir die sekuriteit deur die week
💪 Ouers wat kom help opslaan en opruim het - it takes a village!!

En dan laaste maar nie die minste nie:
🎭 Oktoberfest Komitee - julle is werklik 'n wenspan!!

Aan elkeen anders wat ons dalk gemis het - steeds BAIE BAIE DANKIE!! ❤️🤍🩵

📢Ons sien julle almal volgende jaar - daar is paar lekker nuwe dinge oppad!! Volg gerus ons blad vir meer inligting en die datum 🎟. Jy wil nie die een mis nie!

Tot volgende jaar!! 🍻🥨🍖🎶🩵

Liefde en groete
Wittenberg Oktoberfest Komitee 2025🍻✨️🎶

24/10/2025

Dis Oktoberfest tyd!!! Ons is gereed en sien uit om die aand saam julle te geniet. 🍻

Daar is padwerke op die N2 - so 10 min wagtyd net buite Piet Retief. Alternatiewe roete via Wakkerstroom pad R543 en vat dan Luneburg afdraai. Kyk maar uit vir die gate 👀

🚍 Busvervoer is beskikbaar van Hoërskool Piet Retief - Hek 5. Bus vertrek 17:15 en sal dan later vanaand terugkeer om 22:00 en 24:00.

Deure open om 18:00!!

Geniet die fees en onthou om julle fotos met ons te deel. Tag ons gerus! 📸

12/10/2025
22/07/2024

Op 11 Oktober 2024 hou ons Oktoberfest 🥳🍻🍖🥨
Hierdie jaar het ons ’n GASKUNSTENAAR, naamlik Pieter Rischmuller aka Piet Pompies. Hy is die voormalige hoofsanger van DJ Ossewa en beloof om vir ons gaste ’n onvergeetlike aand van vermaak te bied. Bespreek nou jou tafel by Vanessa Stone 083 586 4075.

22/07/2024
Dis amper weer tyd vir Oktoberfest!Die groot tent is terug!Kontak Vanessa op 071 604 2804 vir kaartjies.
03/09/2023

Dis amper weer tyd vir Oktoberfest!
Die groot tent is terug!
Kontak Vanessa op 071 604 2804 vir kaartjies.

Address

Wittenberg
Piet Retief
2380

Telephone

0832739411

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wittenberg Oktoberfest posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Wittenberg Oktoberfest:

Shortcuts

Share