Hoërskool Piet Retief High School

Hoërskool Piet Retief High School Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hoërskool Piet Retief High School, High School, 1 Mac Street, Piet Retief.

SPESIALE VERMELDING | ALLEGRETTO AMBASSADEURSHPR is besonder trots op ons leerders wat gekies is as Allegretto Nasionale...
04/09/2026

SPESIALE VERMELDING | ALLEGRETTO AMBASSADEURS

HPR is besonder trots op ons leerders wat gekies is as Allegretto Nasionale Ambassadeurs!

Baie geluk aan:
Danie Cornelius – Graad 11
Nasionale Ambassadeur vir 2027

Demeni Lacante – Graad 10
Nasionale Ambassadeur vir 2026 én 2027

Tanya Griessel – Graad 10
Nasionale Ambassadeur vir 2027

Hou aan om julle talente uit te leef

04/09/2026
03/09/2026
Sterkte aan on Netbalspanne wat hierdie naweek speel. Good luck to the Netball teams playing this weekend.
03/09/2026

Sterkte aan on Netbalspanne wat hierdie naweek speel.

Good luck to the Netball teams playing this weekend.

HPR is incredibly proud to congratulate Mrs. J. Grib on her election as Regional Chairperson of High School Boys’ Hockey...
03/09/2026

HPR is incredibly proud to congratulate Mrs. J. Grib on her election as Regional Chairperson of High School Boys’ Hockey for the Gert Sibande Region of Mpumalanga.

This appointment is a wonderful recognition of her commitment to hockey and the positive contribution she continues to make to the sport.

---

HPR wens Mev. J. Grib van harte geluk met haar verkiesing as Streekvoorsitter van Hoërskoolseunshokkie vir die Gert Sibande-streek in Mpumalanga.

Hierdie aanstelling is ’n besondere erkenning van haar betrokkenheid by hokkie en die waardevolle bydrae wat sy tot die sport lewer.

Baie geluk aan ons HPR-leerders met hul besondere prestasies tydens die Artistatue Finaal! Individuele Afrikaanse Redena...
03/09/2026

Baie geluk aan ons HPR-leerders met hul besondere prestasies tydens die Artistatue Finaal!

Individuele Afrikaanse Redenaars
Amoné du Plessis – 2de plek

Graad 8 Spanredenaars
3de plek
• Lezani la Rosa
• Amoné du Plessis
• Regardt du Plessis
• Emma Fouché

.

-----------

Congratulations to our HPR learners on their outstanding achievements at the Artistatue Final!

Individual Afrikaans Public Speaking
Amoné du Plessis – 2nd place

Grade 8 Team Public Speaking
3rd place
• Lezani la Rosa
• Amoné du Plessis
• Regardt du Plessis
• Emma Fouché

Ons is ongelooflik trots op Demeni Lacante (Graad 10) wat tydens die Allegretto Eisteddfod Inter-Provinsiale rondte op 1...
02/09/2026

Ons is ongelooflik trots op Demeni Lacante (Graad 10) wat tydens die Allegretto Eisteddfod Inter-Provinsiale rondte op 1 Augustus 2026 in Secunda uitstekend presteer het.

Demeni het haar veelsydigheid gewys met prestasies in redenaars, poësie, sang en modellering. Verskeie van haar items het haar ’n plek in die volgende rondtes besorg!

Inter-Provinsiale uitslae:
• Afrikaans Redenaars – 71.8% | B | Silwer
• English Solo – 82% | A | Silwer

Deur na die Nasionale rondte in Witbank op 10 Oktober:
• Afrikaanse selfgeskrewe gedig – 91% | A++ | Goud | Item wenner
• English Self-Written Poem – 85.4% | A+ | Goud
• Classic Solo Opera – 85% | A+ | Goud
• English Contemporary Solo – 88% | A+ | Goud
• English Contemporary Solo – 87% | A+ | Goud

Deur na die Gala-vlak in Roodepoort:
• Tiara Evening Wear – 90% | A++
• Tiara Modeling – 89% | A+

Baie geluk met hierdie besondere prestasies en sterkte met die Nasionale rondte en Gala-vlak wat voorlê.

Address

1 Mac Street
Piet Retief
2380

Opening Hours

Monday 07:00 - 16:00
Tuesday 07:15 - 16:00
Wednesday 07:15 - 16:00
Thursday 07:15 - 16:00
Friday 07:15 - 13:30

Telephone

+27628012528

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Piet Retief High School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Piet Retief High School:

Shortcuts

Share

Category