Curved Learning

Curved Learning Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Curved Learning, Tutor/Teacher, Lukin Road, Pierre van Ryneveld .

09/04/2026
https://www.facebook.com/share/1EAd3VLRHG/
30/03/2026

https://www.facebook.com/share/1EAd3VLRHG/

“Die doel van statistiese moderering is nie om sterk SBA-prestasie te straf of om eksamenuitslae ‘op te blaas’ nie, maar eerder om die billikheid van die finale resultaat te beskerm.”

Aan die einde van die eerste kwartaal vat ons ’n oomblik om stil te staan by die harde werk, die klein oorwinnings en di...
24/03/2026

Aan die einde van die eerste kwartaal vat ons ’n oomblik om stil te staan by die harde werk, die klein oorwinnings en die groot deurbrake.

Baie dankie aan elke leerder wat opgedaag het, probeer het, weer probeer het, en nie moed opgegee het nie.

Dis ongelooflik om julle groei te sien!!!

Pi Day 03.14
14/03/2026

Pi Day 03.14

***VOL BESPREEK!***
10/03/2026

***VOL BESPREEK!***

Gr 11 Wiskunde Fokus-Sessie hierdie Saterdag (Vergelykings & Eksponente)- Klein groepe (2–4 leerders).- Gestruktureerde ...
03/03/2026

Gr 11 Wiskunde Fokus-Sessie hierdie Saterdag (Vergelykings & Eksponente)

- Klein groepe (2–4 leerders).
- Gestruktureerde hersiening voor Maandag se toets.
- WhatsApp 082 849 9721 om te bespreek.

03/02/2026

Address

Lukin Road
Pierre Van Ryneveld
0157

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Curved Learning posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Curved Learning:

Shortcuts

Share

Category