Pienkvoet-Pret Irene

Pienkvoet-Pret Irene Pienkvoet-Pret bied omvattende stimulasieklasse vir mamma en baba aan, wat ontwikkeling bevorder.

Pienkvoet-Pret Irene bied heerlike en omvattende stimulasieklasse aan wat jou kind se algehele ontwikkeling bevorder. Die klasse word in die volgende 4 groepe ingedeel om te verseker dat ouderdom spesifieke mylpale bereik word:
3-6 maande
7-12 maande
13-21 maande
22-36 maande

25/08/2026

Fyn motoriese oefeninge is noodsaaklik vir kinders se alledaagse ontwikkeling omdat dit die klein spiertjies in die hande en vingers versterk wat nodig is vir skooltake en selfversorging. Pienkvoet-Pret Irene 🌈 Pienkvoet-Pret Suid-Afrika

14/08/2026
05/08/2026

Ons 7-12 maande oue lyfies werk aan ons skeidingsangs.
Skeidingsangs is ’n normale deel van ’n kind se groei waar hulle bang voel as hulle weg is van hul ouers of versorgers, wat gewoonlik tussen 8 en 12 maande begin.

30/07/2026

In die tweede episode van “Op die spektrum” gesels die Müller-gesin van Pretoria oor hul seun se aanvanklike diagnose van outisme en verduidelik breedvoerig oor hul stryd om hom in die regte skool te plaas.

22/07/2026

In die eerste episode van “Op die spektrum” gesels die Müller-gesin van Pretoria oor hulle ervaring met die diagnose van outisme en gee praktiese raad vir ouers wat dieselfde pad stap.

07/07/2026

Mammas, jy het nie duur speelgoed nodig om jou baba se ontwikkeling te ondersteun nie.

Hierdie eenvoudige aktiwiteit help met:
🦔 Fynmotoriese vaardighede
🦔 Hand-oog-koördinasie
🦔 Handspier oefening
🦔 Probleemoplossing
🦔 Konsentrasie

Kleiner maatjies kan die Oaties afhaal, terwyl ouer kinders dit self kan terugsit.
Bewaar hierdie idee vir 'n rustige speelmiddag. 🌈

Nuwe 3-6 maande klas!Dinsdae 11:00📍Pierre v RyneveldKontak Marilee vir meer inligting: 069 472 2650
29/06/2026

Nuwe 3-6 maande klas!
Dinsdae 11:00
📍Pierre v Ryneveld
Kontak Marilee vir meer inligting: 069 472 2650

23/06/2026

Mammas, ons kan nie wag om saam met julle hierdie week ons verjaarsdag te vier nie!

Ons sien julle binnekort! Yeehaw! 🤠

22/06/2026

Address

7 Maryland Road
Pierre Van Ryneveld
0157

Opening Hours

Monday 09:00 - 15:00
Tuesday 09:00 - 15:00
Wednesday 09:00 - 15:00
Thursday 09:00 - 15:00

Telephone

+27694722650

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pienkvoet-Pret Irene posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Pienkvoet-Pret Irene:

Shortcuts

Share

Category