Tina Cowley Leessentrum / Reading Centre (Phalaborwa)

Tina Cowley Leessentrum / Reading Centre (Phalaborwa) Educational Organization
The Tina Cowley Phalaborwa Reading Centre offers learners unique support an Geselekteerde takke is gekwalifiseerd heelbrein ontleders.

Geleerdes skryf swak skoolprestasie aan die een of ander leerprobleem toe, waar die Cowley-tegnologie dit as ‘n leesprobleem sien. Ons sien lees as die stuk gereedskap waarmee daar in die skool gewerk word. Sou hierdie stuk gereedskap onvoldoende wees, lei dit tot swak prestasie. Die leessentrum maak gebruik van ’n nuwe, unieke gepatenteerde sleutelbord wat al die probleme in lees aanspreek. Alle sleutels op hierdie sleutelbord is byvoorbeeld geel om probleme met voorgrond/agtergrond hok te slaan. Met die aanvanklike navorsing vir hierdie sleutelbord, het ‘n 22-jarige verstandelik gestremde binne 6 maande leer lees! By alle takke word studiekursusse aangebied om u kind tot groter hoogtes aan te spoor!

01/08/2016
Invest in your child's future and enroll them at a Tina Cowley reading centre today.Phalaborwa Centre Contact Alethea: 0...
27/07/2016

Invest in your child's future and enroll them at a Tina Cowley reading centre today.
Phalaborwa Centre Contact Alethea: 082 607 3460 or visit our website: www.tinacowley.co.za for more information.

Good Luck to all learners for the second quarter of this school year!  Baie Sterkte aan al die leerders vir die tweede k...
05/04/2016

Good Luck to all learners for the second quarter of this school year! Baie Sterkte aan al die leerders vir die tweede kwartaal van die skool jaar!

Baie geluk Alethea!!!
12/03/2016

Baie geluk Alethea!!!

Fransie Cowley (Witbank) en Alethea Spies (Phalaborwa) word van harte welkom geheet by die Tina Cowley Familie.

01/03/2016

'n Volledige snit vanaf die DVD met 13 episodes. Bied aan jou kleingoed dieselfde grootword vermaak waarmee jy vroegaand net na 6 op 'n Dinsdagaand opgegroei...

07/02/2016

Get ready for school! Download South African CAPS worksheets for Maths, Science, English and Afrikaans. Sign up online for school CAPS worksheets!

07/02/2016
Kom ons moedig ons kinders aan om elke dag 'n nuwe woord te leer of om  'n nuwe boekie te lees.
26/01/2016

Kom ons moedig ons kinders aan om elke dag 'n nuwe woord te leer of om 'n nuwe boekie te lees.

21/01/2016

A new Indigo (Chapters, Cole) book advertisement to promote child literacy.

Gee jou kind 'n voorsprong!! Ons spesialiseer in:  -verbetering van leesspoed en begrip -basiese perseptuele vaardighede...
20/01/2016

Gee jou kind 'n voorsprong!!

Ons spesialiseer in:
-verbetering van leesspoed en begrip
-basiese perseptuele vaardighede
-basiese leesvaardighede
-verbetering van spelling
-studiemetodekursusse

Address

Phalaborwa
1390

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tina Cowley Leessentrum / Reading Centre (Phalaborwa) posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Tina Cowley Leessentrum / Reading Centre (Phalaborwa):

Shortcuts

Share

Category