Face of Frans Du Toit

Face of Frans Du Toit

Share

OFFICIAL PAGE OF HOΓ«RSKOOL FRANS DU TOIT HIGH SCHOOL. KEEPS YOU UP TO DATE WITH EVERYTHING ABOUT FRANSIES.

19/06/2026

πŸŽ‰ NOG 1 DAG OOR!

MΓ΄re is die dag waarna ons almal uitsien! Sluit by ons aan terwyl ons 60 trotse jare van HoΓ«rskool Frans du Toit vier.

Geniet uitstekende vermaak, lekker kos, goeie geselskap en die geleentheid om ou herinneringe te herleef en nuwe herinneringe te maak.

Ons sien jou mΓ΄re! πŸ’™πŸ’›



━━━━━━━━━━━━━━━━━━━━

πŸŽ‰ 1 DAY TO GO!

Tomorrow is the day we've all been waiting for! Join us as we celebrate 60 proud years of Frans du Toit High School.

Enjoy fantastic entertainment, great food, good company and the opportunity to relive old memories while making new ones.

We'll see you tomorrow! πŸ’™πŸ’›

19/06/2026

FRANSIES OP PAD NA LIMPOPO KAMPIOENSKAPPE

Baie sterkte aan ons O/14-netbalspan wat hierdie naweek aan die Limpopo Skole Netbal Kampioenskappe by HoΓ«rskool Ben Vorster deelneem.

Julle het hard gewerk om hierdie geleentheid te verdien. Speel met trots, geniet elke oomblik en dra die Fransie-gees met trots op en van die baan af.

Ons is ongelooflik trots op julle en wens julle alle sterkte toe vir die toernooi. Gaan wys waarvan Fransies gemaak is!
____________________________

FRANSIES HEADING TO THE LIMPOPO CHAMPIONSHIPS

We would like to wish our U/14 netball team the very best as they compete in the Limpopo Schools Netball Championships at Ben Vorster High School this weekend.

You have worked hard to earn this opportunity. Play with pride, enjoy every moment and carry the Fransie spirit with you both on and off the court.

We are incredibly proud of you and wish you every success in the tournament.

Photos from Face of Frans Du Toit's post 18/06/2026

NEEM KENNIS! / TAKE NOTE!

18/06/2026

🎀 2 DAE OOR!

Die groot dag is amper hier! Oor net twee dae vier ons 60 trotse jare van HoΓ«rskool Frans du Toit.

Kom geniet uitstekende vermaak, lekker kos, goeie geselskap en onvergeetlike herinneringe saam met oudleerders, Fransies en die Phalaborwa-gemeenskap.

Ons sien uit daarna om saam met julle fees te vier!

━━━━━━━━━━━━━━━━━━━━

🎀 2 DAYS TO GO!

The big day is almost here! In just two days, we celebrate 60 proud years of Frans du Toit High School.

Join us for great entertainment, delicious food, good company and unforgettable memories alongside alumni, Fransies and the Phalaborwa community.

We can't wait to celebrate with you!

Photos from Laerskool Phalaborwa Groenskool's post 17/06/2026

BAIE GELUK, GROENSKOOL!

HoΓ«rskool Frans du Toit wens Groenskool se 0/9, 0/10, 0/11 en 1ste rugbyspanne hartlik geluk met hul ongelooflike prestasie as Limpopo Kampioene!

Ons is ongelooflik trots op julle. Julle harde werk, toewyding en Groenie-gees het beslis vrugte afgewerp.

WELGEDAAN, GROENIES!

Laerskool Phalaborwa Groenskool

Photos from Face of Frans Du Toit's post 17/06/2026

πŸŽ€πŸŽ‰ VERMAAK WAG OP JOU! πŸŽ‰πŸŽ€

Die aftelling is amper verby en ons sien uit daarna om saam met oudleerders, Fransies en die Phalaborwa-gemeenskap 60 jaar van HoΓ«rskool Frans du Toit te vier.

Geniet uitstekende vermaak deur SimoneΒ΄ & ZoΓ«, Liezel Pieters en Die Piesangskille, terwyl jy die feestelike atmosfeer, kosstalletjies, biertent en regstreekse rugbyuitsending ervaar.

Ons sien jou daar!

━━━━━━━━━━━━━━━━━━━━

πŸŽ€πŸŽ‰ ENTERTAINMENT AWAITS! πŸŽ‰πŸŽ€

The countdown is almost over and we look forward to celebrating 60 years of Frans du Toit High School with alumni, Fransies and the Phalaborwa community.

Enjoy fantastic entertainment by SimoneΒ΄& ZoΓ«, Liezel Pieters and Die Piesangskille while taking in the festive atmosphere, food stalls, beer tent and live rugby streaming.

We look forward to seeing you there!

Photos from Face of Frans Du Toit's post 17/06/2026

πŸ” KOSSTALLETJIES EN SNOEPIE BESKIKBAAR 🍟

Maak seker jy kom honger! Verskeie kosstalletjies sal beskikbaar wees en die snoepie sal deur die dag oop wees tydens die Frans du Toit se 60ste Verjaarsdagviering.

Van lekker eetgoed tot gunsteling-happies – daar sal iets vir almal wees om te geniet.

Ons sien uit daarna om saam met julle fees te vier!

━━━━━━━━━━━━━━━━━━━━
πŸ” FOOD STALLS AND TUCK SHOP AVAILABLE 🍟

Make sure you come hungry! A variety of food stalls will be available and the tuck shop will be open throughout the day during Frans du Toit’s 60th Birthday Celebration.

From delicious meals to your favourite snacks, there will be something for everyone to enjoy.

We look forward to celebrating with you!

17/06/2026

3 DAE OOR!

Nog net drie dae totdat ons 60 jaar van Frans du Toit vier. Ons sien uit daarna om saam met oudleerders, Fransies en die Phalaborwa-gemeenskap hierdie besondere mylpaal te vier.

━━━━━━━━━━━━━━━━━━━

3 DAYS TO GO!

Only three days until we celebrate 60 years of Frans du Toit. We look forward to celebrating this special milestone with alumni, Fransies and the Phalaborwa community.

16/06/2026

4 DAE OOR!

Fransies, die Phalaborwa-gemeenskap en alumni – die aftelling is aan die gang! Oor net 4 dae vier ons 60 trotse jare van HoΓ«rskool Frans du Toit.

Kom geniet 'n dag gevul met vermaak, lekker samesyn, kosbare herinneringe en die viering van 'n skool wat vir ses dekades 'n verskil gemaak het.

Ons kan nie wag om hierdie mylpaal saam met julle te vier nie!

━━━━━━━━━━━━━━━━━━━━

4 DAYS TO GO!

Fransies, the Phalaborwa community and alumni – the countdown is on! In just 4 days, we'll celebrate 60 proud years of Frans du Toit High School.

Join us for a day filled with entertainment, great company, treasured memories and the celebration of a school that has made a difference for six decades.

We can't wait to celebrate this milestone with you!

Want your school to be the top-listed School/college in Phalaborwa?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


Janssens Street
Phalaborwa
1389

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:00
Tuesday 07:00 - 14:00
Wednesday 07:00 - 14:00
Thursday 07:00 - 14:00
Friday 07:00 - 14:00