Victoria Laborando Studiesentrum

Victoria Laborando Studiesentrum Victoria laborando Sentrum is gestig om ‘n Afrikaanse tutor-fasiliteit daar te stel vir Impaqstudente

Ons vier vandag saam met Niané haar laaste 40 dae van akademie! 🎓  Dit was sommer ook 'n heerlike dag om Lentedag te vie...
04/09/2026

Ons vier vandag saam met Niané haar laaste 40 dae van akademie! 🎓 Dit was sommer ook 'n heerlike dag om Lentedag te vier.🌻

Dit was 'n dag vol pret, braaivleis en speletjies.

Vandag het die jongspan meer geleer oor argeologie!Hulle moes sjokolade uit 'n koekie versigtig met 'n tandestokkie uitg...
24/08/2026

Vandag het die jongspan meer geleer oor argeologie!

Hulle moes sjokolade uit 'n koekie versigtig met 'n tandestokkie uitgrawe 😂😂😂...

Nooit 'n vervelige oomblik hier nie!

Vandag was 'n grillerige dag.Of nie?Helena (Gr10) moes 'n hart disekteer terwyl Clemens en Divan 'n nier van nader onder...
24/08/2026

Vandag was 'n grillerige dag.

Of nie?

Helena (Gr10) moes 'n hart disekteer terwyl Clemens en Divan 'n nier van nader ondersoek het...

Divan het sommer ook 'n bloedmonster geskenk sodat Helena dit onder die mikroskoop kon bestudeer.

Van ons meisies het aan die Dance Fusion kompetisie hierdie afgelope naweek deelgeneem.Beide Zia (Gr9) en Alyssa(Gr5) he...
24/08/2026

Van ons meisies het aan die Dance Fusion kompetisie hierdie afgelope naweek deelgeneem.

Beide Zia (Gr9) en Alyssa(Gr5) het Pro-Silver toekennings ontvang!!

Wel gedaan. You Girls ROCK!

Musiek form 'n integrale deel van ons sentrum! Groot en klein almal leer om 'n instrument te kan speel.
22/08/2026

Musiek form 'n integrale deel van ons sentrum!

Groot en klein almal leer om 'n instrument te kan speel.

Sukkel u kind met akademie of voel hy/sy net geheel en al oorweldig daardeur?Ons bied 'n veilige, gemaklike en informele...
22/08/2026

Sukkel u kind met akademie of voel hy/sy net geheel en al oorweldig daardeur?

Ons bied 'n veilige, gemaklike en informele milieu waar kinders werklik nie net akademies floreer nie, maar ook in hul menswees!

Dis nou die tyd om u kind se plek by ons te verseker vir 2027.

Skakel ons gerus vir 'n afspraak of kom loer enige tyd in en kom kyk wat ons doen...

Ons eerste matrikulant, Niane Schreiber, begin hierdie week met haar rekord eksamen!Baie sterkte Niané! You've got this!...
16/08/2026

Ons eerste matrikulant, Niane Schreiber, begin hierdie week met haar rekord eksamen!

Baie sterkte Niané! You've got this!

Ons naam beteken nie verniet: Oorwinning deur harde werk... Victoria laborando!!!

By ons speel gesonde voeding 'n belangrike rol. Ons kweek baie van die kos wat ons kinders eet self in ons ekotuin, soda...
04/08/2026

By ons speel gesonde voeding 'n belangrike rol.

Ons kweek baie van die kos wat ons kinders eet self in ons ekotuin, sodat ons seker is hul eet gifvrye kos wat sonder hormone gekweek is.

Kinders moet nog kinders wees...  Juffrou Erika maak ons jongspan bietjie touwys terwyl sy aandag skenk aan hul groot mo...
04/08/2026

Kinders moet nog kinders wees... Juffrou Erika maak ons jongspan bietjie touwys terwyl sy aandag skenk aan hul groot motoriese ontwikkeling. Dit help ook om die tuisskoolkinders aktief te hou sodat hul spiertonus korrek hul liggame kan ondersteun. Die buitelug aktiwiteite is elke dag nodig sodat die kinders vars lug, sonlig en oefening kan kry - en as bonus lig dit enige swaar gemoedstoestand tot vrolikheid!

Dis heerlik om musiek te maak terwyl die son rustig sak...Elkeen oefen teen sy eie pas.
04/08/2026

Dis heerlik om musiek te maak terwyl die son rustig sak...

Elkeen oefen teen sy eie pas.

Address

Kremetartstraat 40
Phalaborwa
1389

Opening Hours

Monday 07:00 - 13:00
Tuesday 07:00 - 13:00
Wednesday 07:00 - 13:00
Thursday 07:00 - 13:00
Friday 07:00 - 00:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Victoria Laborando Studiesentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category