Kriewelkampus kleuterskool

Kriewelkampus kleuterskool 'n Kleuterskool in Petrus Steyn in die Oos-Vrystaat

01/09/2026
01/09/2026

Ons het modeparade gehou vir lentedag. Kyk net hoe oulik is ons en ons juffrouens.

Lentedag
01/09/2026

Lentedag

30/08/2026
Die Apie-maats se gunsteling aktiwiteit is verf! ๐ŸŽจ Maar hoe interessant was dit om vandag met broccoli te verf! ๐Ÿฅฆ๐Ÿ–Œ๏ธ Die ...
27/08/2026

Die Apie-maats se gunsteling aktiwiteit is verf! ๐ŸŽจ
Maar hoe interessant was dit om vandag met broccoli te verf! ๐Ÿฅฆ๐Ÿ–Œ๏ธ

Die maats het dit baie geniet om te ontdek watter mooi patrone die broccoli kan maak. Wat โ€™n lekker verfervaring! ๐Ÿ’š

Verf is baie goed vir kleuters omdat dit:

๐ŸŽจ Kreatiwiteit stimuleer โ€“ hulle kan vrylik eksperimenteer met kleure en patrone.

โœ‹ Fynmotoriese vaardighede ontwikkel โ€“ die gebruik van kwaste en ander voorwerpe versterk hand- en vingertjies.

๐Ÿ‘€ Hand-oog-koรถrdinasie verbeter โ€“ hulle leer om te kyk waar hulle verf en hul handbewegings te beheer.

๐Ÿง  Sensoriese ontwikkeling bevorder โ€“ hulle ervaar verskillende teksture en materiale.

๐Ÿ—ฃ๏ธ Taalontwikkeling aanmoedig โ€“ hulle kan oor hul prent, kleure en ervaring gesels.

Verf is dus nie net pret nie โ€“ dit is ook โ€™n belangrike leeraktiwiteit! ๐ŸŒˆ๐Ÿ–Œ๏ธ

Ons her groentesop gemaak. Beet geproe en juf EJ En Martie Henning het vir ons geleer van swaar en lig. Dit was nou 'n b...
27/08/2026

Ons her groentesop gemaak. Beet geproe en juf EJ En Martie Henning het vir ons geleer van swaar en lig. Dit was nou 'n baie lekker dag.

Address

Reitz Straat
Petrus Steyn
9640

Telephone

+27837811644

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kriewelkampus kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Kriewelkampus kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category