Patensie Primêre Skool

Patensie Primêre Skool ONS MIK HOOG!

Ons is môre oggend terug vir die laaste kwartaal van die jaar! 🎊
05/10/2026

Ons is môre oggend terug vir die laaste kwartaal van die jaar! 🎊

Happy Teachers' day to our amazing PPS teachers💐🩷
05/10/2026

Happy Teachers' day to our amazing PPS teachers💐🩷

Neem Kennis Leerders sal môre (22 September) hulle rapporte tussen 08:00 - 10:00 ontvang. Leerders moet in skool uniform...
21/09/2026

Neem Kennis
Leerders sal môre (22 September) hulle rapporte tussen 08:00 - 10:00 ontvang.
Leerders moet in skool uniform wees.

GRAAD 7 : MARKDAG 🎊Van die kreatiewe beplanning tot die besige verkope, hulle het die uitdagings soos ware "pros" hantee...
10/09/2026

GRAAD 7 : MARKDAG 🎊

Van die kreatiewe beplanning tot die besige verkope, hulle het die uitdagings soos ware "pros" hanteer😎

Ons is onsettend trots op ons Graad 7s👏🏽

Aan ons wonderlike ouers en voogde: baie dankie vir julle ondersteuning agter die skerms💕

Moenie (Donderdag 10 September) kosblik pak nie! Ons Graad 7-stalletjies gaan sorg dat jou maag vol bly😄😋 Markdag: 10 Se...
08/09/2026

Moenie (Donderdag 10 September) kosblik pak nie!

Ons Graad 7-stalletjies gaan sorg dat jou maag vol bly😄😋

Markdag: 10 September 2026🥳

🐝Praat van 'n bedrywige dag by die skool! 🐝Hierdie nuwe studente het probeer om in die hoek bymekaar te kom vir 'n onver...
02/09/2026

🐝Praat van 'n bedrywige dag by die skool! 🐝
Hierdie nuwe studente het probeer om in die hoek bymekaar te kom vir 'n onverwagte saalopening, maar hulle het heeltemal vergeet om te registreer😁

Baie dankie aan Pabala Private Nature Reserve wat tot ons redding gekom het!
Hulle span het binne twee ure opgedaag en die hele swerm veilig verskuif om ons leerders en personeel veilig te hou.

Ons waardeer die blitsvinnige reaksie en hulp.
Die bye is amptelik huis toe gestuur! 💛

GRAAD R Registrasie vir Graad R 2027 is toe! Baie Dankie aan al ons ouers en voogde vir u ondersteuning. Ons sien uit na...
01/09/2026

GRAAD R
Registrasie vir Graad R 2027 is toe!
Baie Dankie aan al ons ouers en voogde vir u ondersteuning.

Ons sien uit na 'n wonderlike jaar📕

L E E S📚Ruzay Abrahams het bewys dat toewyding en harde werk wonderlike deure oopmaak. Sy het die afgelope maand ons sko...
26/08/2026

L E E S📚

Ruzay Abrahams het bewys dat toewyding en harde werk wonderlike deure oopmaak. Sy het die afgelope maand ons skool sowel as KOUGA se naam hoog gehou tydens twee groot kompetisies:

* 6 Augustus (International literacy day, Jeffreys Bay): Ruzay het die 1ste PLEK behaal om Kouga te verteenwoordig in Pearson.
* 13 Augustus (Sarah Baartman International literacy day, Pearson): Sy het 2de PLEK te behaal in al nege munisipaliteite.

Ruzay, jou passie vir lees is ’n ware bewys van wat bereik kan word as jy jou beste gee. Jy het jou skoolmaats geïnspireer en jou gemeenskap ongelooflik trots gemaak.

Patensie Primêr
MIK HOOG🏆

Ruzay Abrahams🥳
26/08/2026

Ruzay Abrahams🥳

Neem Kennis: Leerders gaan môre, 25 Junie 2026, rapporte ontvang. Tyd: 08:30 - 09:30 Alle leerders moet in skooldrag wee...
24/06/2026

Neem Kennis:
Leerders gaan môre, 25 Junie 2026, rapporte ontvang.
Tyd: 08:30 - 09:30
Alle leerders moet in skooldrag wees.

Address

Tier Street
Patensie
6335

Telephone

+27420070340

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Patensie Primêre Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Patensie Primêre Skool:

Shortcuts

Share

Category