Hoërskool Parys High School

Hoërskool Parys High School Die skool met 'n hart!

Ons pragtige skool staan vir geen groot skool terug nie! Hoërskool Parys het skitterend in die Fezile Dabi se tweede ron...
28/08/2026

Ons pragtige skool staan vir geen groot skool terug nie! Hoërskool Parys het skitterend in die Fezile Dabi se tweede rondte van die Natural Sciences Quiz 2026 in Sasolburg presteer. Jasmaine Rust, Anya Lubbe en Anya van Der Berg span saam en wen oortuigend die spankompetisie vir Quintile 4-5 skole. Welgedaan meisies! Ons trots ken geen einde nie!

Die finale rondte vind in Oktober in Bloemfontein plaas.

Baie geluk aan ons 1ste krieketspan wat vandag teen Vereeniging Gimnasium gewen het!! You make us so proud! Well done bo...
26/08/2026

Baie geluk aan ons 1ste krieketspan wat vandag teen Vereeniging Gimnasium gewen het!! You make us so proud! Well done boys!

Baie geluk aan Anya van den Berg wat vir die Fezile Dabi Dogter Krieketspan gekies is! Dit is n groot prestasie! Ons is ...
25/08/2026

Baie geluk aan Anya van den Berg wat vir die Fezile Dabi Dogter Krieketspan gekies is! Dit is n groot prestasie! Ons is trots op jou!

Baie geluk aan Niël Butler wat uitgenooi is om die Skeinatkonvensie by die NWU by te woon! Ons glo dit was n leersame er...
25/08/2026

Baie geluk aan Niël Butler wat uitgenooi is om die Skeinatkonvensie by die NWU by te woon! Ons glo dit was n leersame ervaring!

Mnr.&Mej. Hoërskool Parys High School  liefdadigheidsprojek is voltooi!! Dankie, dankie en NOGMAALS DANKIE Parys!
25/08/2026

Mnr.&Mej. Hoërskool Parys High School liefdadigheidsprojek is voltooi!!
Dankie, dankie en NOGMAALS DANKIE Parys!

25/08/2026

‼️Mnr.&Mej. Hoërskool Parys 2026‼️
Mnr.&Mej. HS Parys Cameron Cowie&Lizna Steyn
1ste Prins&Prinses Alex Holt&Dané Nell
2de Prins&Prinses Lourens Potgieter&Samantha Olwage
Mnr.&Mej. Persoonlikheid Alex Holt&Lizna Steyn
Mnr.&Mej. Debutant Shaun Jacobs&Lara Lubbe
Mnr.&Mej. Fotogenies Julio de Gouveia&Kajol Haniff

Baie sterkte aan ons graad 12-leerders wat môre amptelik met hul rekordeksamen begin! Just do your best! Work hard!
24/08/2026

Baie sterkte aan ons graad 12-leerders wat môre amptelik met hul rekordeksamen begin! Just do your best! Work hard!

Nog n fantastiese akademiese prestasie vir Hoërskool Parys! Niël Butler behaal 'n 1ste plek in Fezile Dabi met die IGO- ...
22/08/2026

Nog n fantastiese akademiese prestasie vir Hoërskool Parys! Niël Butler behaal 'n 1ste plek in Fezile Dabi met die IGO- vaardigheidskompetisie. Baie geluk, Niël!

Baie sterkte aan ons O/15-netbaldogters wat vandag aan die Fezile Dabi Fast Five toernooi deelneem! Enjoy every moment a...
22/08/2026

Baie sterkte aan ons O/15-netbaldogters wat vandag aan die Fezile Dabi Fast Five toernooi deelneem! Enjoy every moment and do your best! Good luck girls!

Sonder al hierdie borge is dit heeltemal onmoontlik om so suksesvolle dag te reël! Baie baie dankie. Dit word opreg waar...
22/08/2026

Sonder al hierdie borge is dit heeltemal onmoontlik om so suksesvolle dag te reël! Baie baie dankie. Dit word opreg waardeer!

Address

Schilbach Street
Parys

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:00
Tuesday 07:30 - 14:00
Wednesday 07:30 - 14:00
Thursday 07:30 - 14:00
Friday 07:30 - 14:00

Telephone

+27568113472

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Parys High School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category