El Sali Kleuterskool

El Sali Kleuterskool EL Sali Kleuterskool fokus om geestelik, verstandelik en liggaamlik voor te berei vir die wΓͺreld. πŸ™β€

Hip hip hoorah Juffrou Jayline verjaar!Baie geluk Jayline  πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰
10/05/2026

Hip hip hoorah Juffrou Jayline verjaar!

Baie geluk Jayline πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰

Hip hip hoorah Juffrou Lezel verjaar!Baie geluk Lezel Motlalepule  πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰
04/05/2026

Hip hip hoorah Juffrou Lezel verjaar!

Baie geluk Lezel Motlalepule πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰

🌟✨ INSKRYWINGS NOU OOP by ElSali Kleuterskool! ✨🌟Is jy op soek na ’n veilige, liefdevolle en stimulerende omgewing vir j...
22/04/2026

🌟✨ INSKRYWINGS NOU OOP by ElSali Kleuterskool! ✨🌟

Is jy op soek na ’n veilige, liefdevolle en stimulerende omgewing vir jou kleinding? πŸ§ΈπŸ’›

By ElSali Kleuterskool gee ons elke kind die beste begin in die lewe met liefde, sorg en kwaliteit onderrig. 🌈

πŸ‘Ά Wat ons bied:
🎨 Speel-gebaseerde kurrikulum
πŸ™ Christelike waardes & Praise & Worship
πŸƒβ€β™‚οΈ Edumoves & aktiewe ontwikkeling
πŸ‘©β€πŸ« Klein klasse vir individuele aandag
🏑 Veilige en liefdevolle omgewing

Ons glo elke kind is uniek en spesiaal, en ons help hulle om met selfvertroue te groei en te leer! πŸŒ±πŸ’«

πŸ“ Kom besoek ons en sien self die verskil!

πŸ“ž Kontak ons vandag om jou kind se plek te bespreek – beperkte spasie beskikbaar!

πŸ’› ElSali Kleuterskool – Waar klein harte groot drome begin! πŸ’›

31/03/2026

Vakansieprogram dag 2:🌟

Ons maats het vandag sommer behoorlik pret gehad! πŸ€©πŸŽ‰

Ons het lekker bordspeletjies gespeel, soos Twister en domino’s πŸŽ²πŸŒ€

Daarna het ons ook ’n pragtige Paasfees-kunswerkie gemaak met die mooiste boodskap:

β€œJesus het opgestaan!” βœοΈπŸ£πŸ’›.

β€œHy is nie hier nie, want Hy het opgestaan, soos Hy gesΓͺ het.”

– Matteus 28:6

Dag 2 = DONE! πŸ˜„βœ”οΈ

En raai wat... daar is nog baaaaie pret wat vir ons wag vir die vakansie! πŸ₯³πŸŒˆβ˜€οΈ

30/03/2026

Vakansieprogram dag 1:🌟

Van sakspring tot 'n hoola hoop kompetisie, vandag het ElSali se maats dit alles gedoen!πŸŽ‰

Boeresport dag done and dusted! βœ”οΈ
Maar nog hope pret wat voorlΓͺ vir die vakansie πŸŽ‰πŸŽ‰

Hip hip hoorah Juffrou Jade verjaar!Baie geluk Jade Vermaak πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰
22/03/2026

Hip hip hoorah Juffrou Jade verjaar!

Baie geluk Jade Vermaak πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰

22/03/2026

Fietsiedag 2026

Om ons padveiligheidsweek af te sluit het ons, ons jaarlikse fietsiedag gehou. 🚲

Begelei deur ons verkeersdepartement het ons maats, in 'n veilige, afgebakende gedeelte van die pad gery. 🚦

Ons wil die verkeersdepartement hartlik bedank vir hulle bystand om hierdie dag so spesiaal te maak vir ons maats!

Dan wil ons ook graag elke ouer wat die dag saam ons geniet het bedank! Sonder julle is sulke spesiale dae nie moontlik vir ons maats nie❀️.

En dan aan al ons maats, julle is sterre🌟 Dankie dat julle die pad reëls so mooi volg!

Die eerste kwartaal is amper verby!😁Elsali bied aan 'n vakansie program gevul met prettige aktiwiteite πŸŽ‰.Moenie uitmis n...
17/03/2026

Die eerste kwartaal is amper verby!😁

Elsali bied aan 'n vakansie program gevul met prettige aktiwiteite πŸŽ‰.

Moenie uitmis nie🌸

🀍🩷🀍🩷
27/01/2026

🀍🩷🀍🩷

Address

3de Laan 14
Parys
9585

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+27798676793

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when El Sali Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to El Sali Kleuterskool:

Share

Category