Die Sonneblom Kleuters

Die Sonneblom Kleuters Lief / Lag / Leef

Kwartaal 3 - 2026Let’s dive in!!
02/08/2026

Kwartaal 3 - 2026

Let’s dive in!!

02/08/2026
Pappa – Jy “rock” my wêreld! 🤘So sterk soos Simba,en so verfrissend soos ’n Coke.Dankie vir al pappa se liefde, leiding ...
21/06/2026

Pappa – Jy “rock” my wêreld! 🤘
So sterk soos Simba,
en so verfrissend soos ’n Coke.

Dankie vir al pappa se liefde, leiding en ondersteuning.
Pappa beteken meer as wat woorde kan sê.

“Wees sterk en vasberade. Moenie bang wees nie en moenie skrik nie, want die Here jou God is by jou oral waar jy gaan.”
– Josua 1:9

🌻Vadersdag 2026

16/06/2026

Wat die juffrouens nie sal doen vir n Wacky Wednesday nie!🥤🤣

Vang die ballon juffrou?

GROOT pret- Wonder Wie speel die meeste by die skool?

Lief🌻Lag🌻Leef🌻

Baie dankie aan almal wat op 29 Mei Slipperdag ondersteun het! Julle het met julle gemaklike slippers gewys dat klein ge...
16/06/2026

Baie dankie aan almal wat op 29 Mei Slipperdag ondersteun het! Julle het met julle gemaklike slippers gewys dat klein gebare ’n groot verskil kan maak. Dankie vir julle omgee, ondersteuning en die prettige gees wat die dag so spesiaal gemaak het. 👣💙

Slipperdag is ’n spesiale fondsinsamelingsdag in Suid- Afrika wat bewusmaking en ondersteuning skep vir kinders met ernstige siektes. Dit word deur die Reach For A Dream Foundation aangebied.

Op Slipperdag koop mense ’n Slipperdag-plakker en dra hulle slippers skool toe of werk toe. Die geld wat ingesamel word, help om die drome van kinders tussen 3 en 18 jaar wat met lewensbedreigende siektes leef, waar te maak. Hierdie ervarings gee hoop, vreugde en moed aan die kinders en hul families.

Die boodskap van Slipperdag is dat ons almal saam ’n verskil kan maak – selfs deur iets eenvoudigs soos om slippers te dra.

Kortliks: Slipperdag gaan oor hoop, omgee en om kinders se drome waar te maak. 👣✨💙

16/06/2026

Hemelvaart 2026
- Jesus love me! 🌻

Jaaaiks! Die “Vries ’n Juffie”-projek was groot pret.Op die koudste dag het sy dapper die ysige water trotseer. Dankie d...
16/06/2026

Jaaaiks! Die “Vries ’n Juffie”-projek was groot pret.

Op die koudste dag het sy dapper die ysige water trotseer. Dankie dat jy altyd so braaf is en vir al die pret wat jy bring.

Baie dankie vir die sport en ons ouers vir julle deelname saam ons!

2026 se “Vries ’n Juffie”-kampioen – Juffrou Vicky! 🏆❄️💙

Vir elke mamma stuur onsaarbei soentjies 🍓💋en sonneblom drukkies 🌻🤗!Dankie vir al die liefde,geduld, sagte handeen warm ...
10/05/2026

Vir elke mamma stuur ons
aarbei soentjies 🍓💋
en sonneblom drukkies 🌻🤗!

Dankie vir al die liefde,
geduld, sagte hande
en warm harte waarmee julle elke dag omgee.

Mag julle Moedersdag gevul wees met
laggies, liefde en baie spesiale oomblikke!

Laat ons liggies skyn vir Jesus!“So moet julle lig voor die mense skyn, sodat hulle julle goeie werke kan sien en julle ...
05/04/2026

Laat ons liggies skyn vir Jesus!

“So moet julle lig voor die mense skyn, sodat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader in die hemel verheerlik.”
– Matteus 5:16

Kom ons leef met liefde, vriendelikheid en geloof elke dag 🌼

Ons sê ’n opregte dankie vir die skenking van sand 🌾🤎Hierdie maak ’n groot verskil – dit bring ure se speel, ontdek en l...
05/04/2026

Ons sê ’n opregte dankie vir die skenking van sand 🌾🤎

Hierdie maak ’n groot verskil – dit bring ure se speel, ontdek en leer vir ons kleuters.

Ons waardeer julle ondersteuning en omgee opreg! 💛

Address

29 President Steynstraat
Parys
9585

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+27716009945

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Sonneblom Kleuters posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category