Tygerberg Hoërskool ROK -Tiere

Tygerberg Hoërskool ROK -Tiere Ondersteun ons rugby seuns tot die beste van ons vermoë... ROK (Rugbyondersteunersklub)

Ouerbetrokkenheid by die opvoeding van ons kinders is baie belangrik.

Skole word nie net op grond van hul akademiese, kulturele of sportprestasies beoordeel nie, maar ook op grond van die ouer se belangstelling in die opvoeding van hul kinders. Die ouerhuis en die skool vorm `n vennootskap en daarom het ons die volle ondersteuning en samewerking van al ons ouers nodig. Die doel van die ROK is om die kinders te ondersteun en om vir die ouers `n verteenwoordigende liggaam te wees. Hier kan elkeen sy/haar ten opsigte van die kinders, skool en rugby uitleef. Die ROK-komitee bestaan uit `n dagbestuur, wat deur die lede op `n algemene jaarvergadering verkies word. Die dagbestuur bestaan uit ‘n voorsitter, onder-voorsitter, sekretaris/esse en tesourier. Komiteelede word verkies nl. twee verteenwoordigers vir elke ouderdomsgroep O/19, O/16, O/15 en O/14. Tydens elke tuiswedstryd verkoop die ROK en behulpsame ouers boereworsrolletjies, hamburgers en chips. Die ROK pak elke jaar `n paar fondsinsamelingsprojekte aan. Enige belangstellende kan `n lid van die ROK word, deur ledegeld te betaal. Lidmaatskap bring die volgende voordele mee:
�gratis koffie in die klubhuis tydens elke tuiswedstryd.
�gratis versnapperings na elke tuiswedstryd.
�`n kenteken dat jy deel is van die ROK. Fondse deur die ROK ingesamel, word op die volgende maniere bestee:
�hulp met rugbytoere
� 7`s.
�befondsing vir buite-afrigters.
�mediese onkoste vir behoeftige kinders.
�kursusse vir afrigters.
�bydrae vir spelers wat presteer bv. Cravenweek.
�prestige-aand vir alle matrieks en O/19A-rugbyspelers aan die einde van die seisoen.
�aankope van enige benodigdhede vir die klubhuis.
�herstelwerk aan klubhuis en foto`s vir klubhuis. As `n ouer van die Hoërskool Tygerberg is dit `n eer om by die ROK betrokke te wees.

Tygerberg o19A (19) vs Brackenfell o19A (29)Album 2 of 2
30/08/2023

Tygerberg o19A (19) vs Brackenfell o19A (29)
Album 2 of 2

Tygerberg o19A (19) vs Brackenfell o19A (29)Album 1 of 2
30/08/2023

Tygerberg o19A (19) vs Brackenfell o19A (29)
Album 1 of 2

Tygerberg o15A (34) vs Brackenfell o15A (8 )Tygerberg o15B (40) vs Brackenfell o15B (12)
30/08/2023

Tygerberg o15A (34) vs Brackenfell o15A (8 )
Tygerberg o15B (40) vs Brackenfell o15B (12)

Thank you aQuellé ViV for your huge sponsorship this year. All of our players enjoyed a nice cold drink after every game...
30/08/2023

Thank you aQuellé ViV for your huge sponsorship this year. All of our players enjoyed a nice cold drink after every game.

Thank you to all our sponsers for your wonderful gifts.Thank you to all of our ROK members for the selling of raffle tic...
30/08/2023

Thank you to all our sponsers for your wonderful gifts.
Thank you to all of our ROK members for the selling of raffle tickets.
Congratulations to all of our winners, we know that you will enjoy your prizes.

30/08/2023
Today was funny hairstyle day for Gees week... Grade 12 mothers joined in the fun!
15/08/2023

Today was funny hairstyle day for Gees week... Grade 12 mothers joined in the fun!

Tygerberg o19A (0) vs Durbanville o19A (91)
15/08/2023

Tygerberg o19A (0) vs Durbanville o19A (91)

14/08/2023

Address

Fairfieldstraat Noord
Parow
7500

Telephone

+27219392023

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tygerberg Hoërskool ROK -Tiere posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category