06/03/2026
Ek is Uniek!
Ons het gesels en geleer oor iets baie spesiaal โ elkeen van ons is uniek! ๐
Ons gaan saam met die maatjies ontdek dat elke kind anders is en dat dit juis is wat ons so besonders maak. Ons gaan praat oor ons name, waarvan ons hou, wat ons goed kan doen en hoe elkeen van ons op sy eie manier spesiaal is.
โจ By ons skool glo ons:
Elke kind is spesiaal. Elke kind is uniek.