01/10/2026
Koffie is deel van die oplossing!
☕ Koffie in die hand, planne in die kop en ’n glimlag op die gesig! 🤩
Vandag vier ons Internasionale Koffiedag saam met ons koffieliefhebbende span. Want kom ons wees eerlik… party goeie idees begin mós by die koffiemasjien! 😁☕ Ons bekers loop oor!