Pietie se Dagskooltjie

Pietie se Dagskooltjie

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Pietie se Dagskooltjie, Nursery, 07 Verster straat, Paarl.

Disco van Lollos besoek die skooltjie 26/11/2015
Bok dag 20/10/2015
Foto dag by Skool 15/10/2015
Brandweer uitstappie 2015 06/10/2015
05/10/2015

mag jul 'n geseende week he.

Cupcakes gemaak 21/09/2015

van ons het bokkie hempies aangehad

Pietie met ons nuutste baba 17/09/2015
Maatjies 17/09/2015
Monkey Nastix 17/09/2015
14/09/2015

Success never comes to look for you while you wait around. You've got to get up and work at it to make your dreams come true -

10/09/2015

Notule:
Pietie se Dagskooltjie
Ouervergadering gehou op Maandag 8 September 2015
Ons wil graag vir almal wat belangstel asook vir die ouers wat nie daar kon wees nie terugvoering gee.
Pietie het vir die ouers terugvoering gegee op die huidige stand van sake. Die fokus huidiglik is om die oorgang na die nuwe bestuur so vlot as moontlik te laat verloop en die skooltjie hardloop nou op al sy silinders. Sy het ook die belangrikheid van fondsinsameling aan ouers genoem omdat daar maar altyd ekstra fondse nodig is, spesifiek ook vir die uitbreidings wat binnekort gaan plaasvind. Daar is ook ‘n ouerkomitee op die been gebring.
Die groot nuus is dat ons besig is om twee nuwe afdelings by die skooltjie te implimenteer nl:
‘n afdeling vir kinders met spesifieke behoeftes asook ‘n nasorgeenheid. Pietie se dagskooltjie en die Edu-play family centre het ‘n ooreenkoms aangegaan om van hulle professionele dienste en programme te gebruik vir die “special needs” afdeling.
Die hele proses gaan bestuur word deur ‘n paneel wat bestaan uit professionele persone, nl:
Lize du Toit en Carlyn Coetzee van die Edu-Care family centre, Charlie Rossoue – bestuurder van Pietie se dagskooltjie en Pietie die Prinsipaal van die dagskooltjie. Al 4 is professioneel opgelei en het jare se ervaring in kinderopvoeding.
Laastens het Archie Preuss aan die ouers en skooltjie ‘n lojaliteitsprogram bekend gestel wat vir die ouers sowel as die skooltjie finansiele voordele inhou.
Ons is baie opgewonde oor al hierdie nuwe verwikkelinge en glo dat dit positief sal bydra tot die ontwikkeling van die kinders in Pietie se dagskool. Indien daar enige vrae of belangstelling is, kontak ons gerus.
Charlie Rossouw (Bestuurder van Pietie se dagskooltjie)
084 905 0703
Pietie (Prinsipaal)
021 – 870 1025

09/09/2015

If we all could see the world through the eyes of a child, we would see the magic in everything

Want your school to be the top-listed School/college in Paarl?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Website

Address


07 Verster Straat
Paarl
7646

Opening Hours

Monday 06:15 - 18:00
Tuesday 06:15 - 18:00
Wednesday 06:15 - 18:00
Thursday 06:15 - 18:00
Friday 06:15 - 18:00