28/08/2026
π BAIE, BAIE DANKIE! π
Dankie aan ons ongelooflike braaikomitee, ons leerders en natuurlik die braaimanne vir julle puik werk, harde werk en toewyding! π₯ππ½π₯© Julle het julle uitstekend van jul taak gekwyt en βn groot bydrae gelewer tot die sukses van die dag. ππ½
Aan al die ouers β baie dankie vir julle wonderlike ondersteuning en betrokkenheid. β€οΈππ½ Julle ondersteuning beteken vir ons as skool ongelooflik baie.
π Ons kan met trots sΓͺ: ONS HET βN REUSE SUKSES GEMAAK! π
As Paarl Vaardigheidskool waardeer ons elkeen se moeite, ondersteuning en harde werk. πππ½ Sonder julle sou dit nie moontlik gewees het nie.
Baie dankie aan elkeen wat βn hand bygesit het! ππ½β€οΈπ₯
Paarl Vaardigheidskool β Progress Through Skills! πππͺπ½π