Klein Nederburg SS

Klein Nederburg SS

Share

๐Ÿ’™๐Ÿ’› School of Choice ๐Ÿ’™๐Ÿ’›

Photos from Charleston Hill Sekondรชre Skool's post 19/08/2026

Baie dankie, Charleston Hill Sekondรชre Skool. Ons maak weer so! ๐Ÿ’™๐Ÿ’›

18/08/2026

Thank you to International Darts School League, Mission Darts, Dartboard Maths, African Darts Group, Paarl Panthers Franchise for making such a great into the Paarl community.

We are now ready to not only just be part of the IDSL DEVELOPMENT but also all International opportunities for our learners and also improve on the mathematics through the sport.

Devon Petersen and his team are making a valuable contribution to our society and we will support the programs and the development.

18/08/2026

In Loving Memory of Mr Japie Charles

Join us as we gather to honor his dedicated leadership, service, and lasting legacy at Klein Nederburg Secondary School.
All learners, staff, parents, alumni, and community members are warmly invited to pay their respects.

๐Ÿ’™๐Ÿ’›

Photos from Klein Nederburg SS's post 12/08/2026

A heartfelt THANK YOU from the KN Rugby Girls๐Ÿ‡บ๐Ÿ‡ฆโค๏ธ

We would like to express our sincere gratitude to Andy Daniel, Scrum 5, Gilbert and Veroeshka Grain for your generous sponsorship and support of our girls rugby team.

Your contribution means so much more than just new gear, it shows our girls that their hard work, dedication and passion are recognised and supported. We are truly grateful to have people and businesses who believe in the growth of girls rugby at Klein Nederburg Secondary School.

We will wear our new gear with pride, gratitude and the KN spirit! ๐Ÿ’™๐Ÿ’›๐Ÿ‰

Thank you for investing in our girls and in the future of KN Rugby!

11/08/2026

Geagte Klein Nederburg-gemeenskap, Borge en Vriende

Namens die Hoof, Personeel en Skoolbeheerliggaam van Klein Nederburg Sekondรชr wil ons-ons opregte dankbaarheid uitspreek teenoor elkeen wat bygedra het tot die sukses van vanjaar se Derbyweek.

Baie dankie aan al ons borge wat hul hande oopgemaak het om hierdie week moontlik te maak. 'n Spesiale woord van dank aan FNB vir julle onvoorwaardelike ondersteuning en belegging in ons jeug en skool.

Ons Leerders, Opvoeders en Skoolbeheerliggaam: Dankie vir jul harde werk, toegewydheid en die onblusbare skooltrots wat julle op รฉn van die veld af getoon het. Die Gemeenskap: Dankie aan elke ouer, oudleerder en ondersteuner wat die wedstryde bygewoon het. Julle teenwoordigheid en geesdrif langs die kantlyne het die regte Derby-atmosfeer geskep.

'n Hartlike en persoonlike dank aan New Orleans Secondary School, wat vanjaar as gasheerskool opgetree het. Baie geluk met jul puik reรซlings, gasvryheid en die professionele wyse waarop die week hanteer was. Julle het jul rol as gasheerskool met groot onderskeiding vervul.

Laastens, maar nie die minste nie, wil ons - ons eie spanne en leerders van Klein Nederburg Sekondรชr van harte gelukwens met jul derde agtereenvolgende Derby-oorwinning! Julle het met nederigheid geveg, julle harte op die veld gelaat en die skool se naam met eer gehandhaaf.

Mag ons aanhou om mekaar te inspireer en in eenheid te groei.

๐Ÿ’™๐Ÿ’›

07/08/2026

Funeral arrangements for the late Mr. J. Charles.

All learners, ex-learners, staff & old educators are invited to form a guard of honour outside the church, URC (VGK) IMMANUEL, Harold Street, Charleston Hill from 09:00-10:00.

Photos from Klein Nederburg SS's post 05/08/2026

๐Ÿ’›๐Ÿ’™ Hou by die BLOU EN GEEL en laat ons skoolgees brand! ๐Ÿ’™๐Ÿ’›

KN-gemeenskap,

Om ons spanne in styl te ondersteun en die skoolkleure met trots oral te laat wapper, is die amptelike skoolplastiek te koop by die kantoor teen slegs R15 per meter!

Versier en wys jou ondersteuning: Hang dit aan die hekke, relings, motors of bring dit saam kantlyn toe. Kom uit in julle getalle en bring die energie vir al ons spanne!

๐Ÿ’™๐Ÿ’›

05/08/2026

Special available BP JanVanRiebeekPaarl

31/07/2026

Mr & Miss KN 2026 winners ๐Ÿ‘‘

2nd Princess: Lynlee Fortuin
1st Princess: Zara Jaftha
Miss KN: Modesty Isaks
Mr. KN: Ajay Julius

Photos from Klein Nederburg SS's post 31/07/2026

Ladies & Gentlemen. We present to you:

Miss KN 2026 ๐Ÿ‘‘
Modesty Isaks

Want your school to be the top-listed School/college in Paarl?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Address


Newman Street
Paarl
7646

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:00
Tuesday 08:00 - 15:00
Wednesday 08:00 - 14:00
Thursday 08:00 - 15:00
Friday 08:00 - 14:00