Windmeul Primary

Windmeul Primary

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Windmeul Primary, School, Vryguns Road, Paarl.

29/05/2026

Today our Grade 7 learners spread kindness throughout Windmeul Primary by sharing heartfelt words of appreciation with our staff members. ❤️

A few kind words can brighten someone’s entire day, and today our learners reminded us of the power of kindness, gratitude, and respect.

Thank you to our amazing staff for the love and dedication you show every day, and well done to our Grade 7’s for leading by example.

🌟

20/05/2026

Dear Parents, Learners, and Staff

Windmeul Primary proudly supports Child Protection Month 2026 under the national theme:
“Working Together in Ending Violence Against Children.”

Our CWED theme for this year is:
💙 “Be a Buddy, Not a Bully.”

Throughout the month of May, we encourage all learners to stand up against bullying, abuse, and violence against children.

Together we can create safe, caring, and supportive spaces where every child feels protected, valued, and heard.

Let us work together to promote kindness, respect, and safety in our school community. Protecting children is everyone’s responsibility.



Thank you
Windmeul Primary School❤️🤍🇮🇩

19/05/2026

🔊Met groot trots verwelkom ons vir mnr. Divan de K**k en mnr. Bradwill Witbooi as deel van die Windmeul Primêr-Rugbyfamilie.

Hierdie samewerking tussen Windmeul Primary en Windmeul United bewys dat eenheid, passie en toewyding die fondament van sukses is.

By Windmeul glo ons in die leuse: “Kennis bou Karakter.” Net soos op die rugbyveld, word ware karakter gebou deur dissipline, respek, spanwerk en deursettingsvermoë.

Deur saam te staan as skole, afrigters, ouers en gemeenskap, skep ons geleenthede vir ons jong spelers om nie net beter rugbyspelers te word nie, maar ook sterk leiers vir die toekoms.

Mag hierdie vennootskap groei van krag tot krag, en mag elke jong speler van U/7 af leer wat dit beteken om met trots, nederigheid en eenheid die Windmeul-kleure te dra.

Baie welkom aan ons twee afrigters. Mag julle passie en leiding ’n blywende verskil maak in die lewens van ons kinders en die toekoms van Windmeul-rugby.❤️🤍🇮🇩

12/05/2026

Thanks for being our top engager and making it on to my weekly engagement list! 🎉 Nazlee Solomons, Davey Simonse, Dehanna Van Niekerk, Okuhle Fatyi, Garth Mentoor, Christiano Marang, Sanna Adonis, Elaine Adriana Marthinus, Liana Fortuin, Linna Linna, Nina Janine, Demas Latie, Juanita Carstens, Rivano Siljeur, Andrea Jantjies, RudeBoy Samuels, Andrewline Jafta, Lincen Smit

12/05/2026

Veels Geluk met u Verjaarsdag,
Mnr. Lodewyk Amerika 🎉

Mag hierdie spesiale dag vir u gevul wees met vreugde, liefde, goeie gesondheid en talle seëninge. Dankie vir u harde werk, leiding en die positiewe verskil wat u elke dag maak. U toewyding en omgee word opreg waardeer deur almal.

Ons bid dat die Here u ryklik sal seën, beskerm en lei in alles wat u aanpak.

📖 “Die Here sal jou seën en jou beskerm.”
— Numeri 6:24

Met beste wense op u verjaardag en vir die jaar wat voorlê.

Van die SBL, Personeel en Leerders van Windmeul Primêre Skool ❤️🤍🇮🇩

11/05/2026

Big shout out to my our rising fans! Marina Floris, Bianca Adonis

11/05/2026

Big shout out to our newest top fans! 💎 Christiano Marang, Adan G Baba, Sanna Adonis, Elsa Adams, Francisca Meyers, Liana Fortuin, Netz Skermand, George Simonse, Edwina Andrews Ruiters, Davey Simonse, Esmerelda Maynier Andreas, Cathleen Paulse, Ferecia Brown, Juanita Carstens, Bronwin Hector, Yolanda Brown, Carmelia Snell, Andrewline Jafta, Oreboloke Hlalele, Nazlee Solomons, Alicia Carstens, Patrique Grant Hendricks, Andoline Dass, Rose Francke, Marthinus Salie, Kay Ingrid Kearns Daniels, Elaine Adriana Marthinus, Luyolo Brown, Nina Janine, Jacqueline Juries, Caroline Nero, Aubrey Williams, Tessa Tesbes Erasmus, Alfonso Fortuin, Lee Hayden K Escøbar, Kelly-ann Constable, Jantjie Audra, Grace-marie Skermand, Gavin Simonse, Amonique Tarren Smith, Charmaine Skermand, Chrissie Barron, Kyle Novem, Melanie Zoe, Chantal Smith

Drop a comment to welcome them to our community,

11/05/2026

Gelukkige Verjaarsdag
Mej. Veronique Jacobs

Op u spesiale dag vier ons u krag, visie en die liefdevolle hart waarmee u ons skool lei.

Dankie vir u leiding met soveel grasie, wysheid en omgee. U inspirasie en toewyding maak elke dag ’n verskil in die lewens van ons personeel en leerders.

Mag die Here u ryklik seën met goeie gesondheid, vreugde en sukses in die nuwe lewensjaar.

"Die Here sal jou beskerm waar jy ook gaan, nou en vir altyd."
Psalm 121:8

Met liefde en waardering

Van die SBL, Personeel en Leerders🇮🇩❤️🤍

Photos from Windmeul Primary's post 07/05/2026

We stand firm the end is near. Preventative maintenance

Want your school to be the top-listed School/college in Paarl?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Website

Address


Vryguns Road
Paarl
7630

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 15:00
Friday 08:00 - 15:00