Noord-Eind Oudleerlinge

Noord-Eind Oudleerlinge Alle oudleerlinge van Noord-Eind wat 'n passie het vir hul ou Laerskool.

09/02/2017
Help asb d**k aan idees!
29/09/2015

Help asb d**k aan idees!

Ons nooi alle oudleerlinge uit om bietjie te kom Rugby en Netbal kyk Saterdag 6 Junie.
28/05/2015

Ons nooi alle oudleerlinge uit om bietjie te kom Rugby en Netbal kyk Saterdag 6 Junie.

Sien aangeheg die rugbyprogram vir Saterdag 6 Junie 2015 teen Laerskool Vishoek. Die spelers wat Dinsdag 2 Junie 2015 speel, sal hulle wedstrydbevestingsbriewe ontvang.

26/05/2015

OPEDAG 28 MEI 2015

Kom geniet hierdie heerlike dag saam met ons!
20/03/2015

Kom geniet hierdie heerlike dag saam met ons!

05/03/2015
05/01/2015

Gr.R-Assistentpos beskikbaar by Laerskool Noord-Eind vir 2015. Stuur CV's na [email protected] indien iemand belangstel.

Kyk ons pragtige Akker-Jakkers (Pre-Gr.R en Gr.R)!
02/12/2014

Kyk ons pragtige Akker-Jakkers (Pre-Gr.R en Gr.R)!

'n Kort video van Laerskool Noord-Eind se Kerskonsert vir 2014 deur die Graad R en Pre-Graad R klasse.

28/04/2014

Laerskool Noord-Eind geleë in Noorder-Paarl, Wes-Kaap.

19/02/2014

Laerskool Noord-Eind hou tesame met McDonald's 'n heerlike Pretloop op Saterdag 15 Maart vir die hele gesin. Indien daar iemand is wat sal belangstel om 'n stalletjie by hierdie geleentheid te hê kan julle gerus vir Marilize Nel kontak by [email protected].

Gaan kyk na hierdie pragtige opname van ons skool!
27/10/2013

Gaan kyk na hierdie pragtige opname van ons skool!

LS Noord-Eind - www.tienerzonetv.com

Vir die wat belangstel. Die Skedule vir nou tot einde September.
19/08/2013

Vir die wat belangstel. Die Skedule vir nou tot einde September.

Address

Hoofstr
Paarl
7646

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Noord-Eind Oudleerlinge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Noord-Eind Oudleerlinge:

Shortcuts

Share