21/08/2026
๐๐ Graad R hou Beroepsdag! ๐๐
Vandag het ons klein Larries die kans gekry om groot te droom! โจ
Van dokters en onderwysers tot brandweermanne, polisiemanne, haarkappers en sommer alles tussenin โ ons Graad Rโs het gewys dat daar geen perke is aan wat hulle eendag kan word nie!
๐ฉโโ๏ธ๐จโ๐๐ฉโ๐ซ๐ฎโโ๏ธ๐ฉโ๐ณ๐ฉโ๐จ
Ons is so trots op elke klein droom en groot verbeelding! ๐ Mag elkeen aanhou droom, ontdek en glo in die mens wat hulle eendag sal word.
Vandag se dromers is mรดre se doeners!
19/08/2026
๐๐ Skaak๐๐
Op, 15 Augustus, 2026, het Saige Alexander die Kaapse Wynland ontwikkelingspan verteenwoordig tydens die Brian Raubenheimer-toernooi. Sy het 11de in haar ouderdomsgroep geรซindig, deur 3 van 6 rondtes te wen. Baie geluk, Saige, ons is baie trots op jou.
19/08/2026
๐๐ Hockey ๐๐
Mee'ah Du Plessis has been selected to represent the franchise All Stars in the Cape Town Premier league (CPL) as a member of the Under-12 Girls Hockey Squad Which will be held on the 11-13 September 2026.
Keep up the good work Mee'ah we are proud of you. Keep the larries name high!
18/08/2026
๐๐ Distriks Gimnastiek โ 8 Augustus 2026 ๐๐
Baie geluk aan ons gimnaste met hul uitstekende prestasies tydens die Distriks Gimnastiekkompetisie op 8 Augustus 2026.
Mira Esterhuysen het die volgende medaljes verower:
Balk โ Brons
Brug โ Silwer
Vloer โ Goud
Sprong โ Goud
Mira is ook as die algehele 1ste plek aangewys en het gekwalifiseer om aan die Wes-Kaap Gimnastiekkompetisie deel te neem op 21 Augustus 2026.
Cara Coetzee het ook aan die Distriks Gimnastiekkompetisie deelgeneem en 'n silwermedalje vir Sprong ontvang. Sy het ook gekwalifiseer vir die Wes-Kaap Gimnastiekkompetisie wat die 21 Augustus plaasvind.
Ons is ongelooflik trots op julle prestasies. Baie geluk met hierdie uitstekende uitslae en ons wens vir Mira en Cara alle sterkte toe vir die Wes-Kaap kompetisie!
16/08/2026
๐๐ HARTENBOSTOER 2026! ๐๐
Ons leerders en personeel het โn heerlike tyd in Hartenbos gehad! Ons dogters het hard hokkie en netbal gespeel, hul beste gegee en natuurlik ook hope pret gehad.
Van nuwe vriendskappe wat gevorm is tot die baie spesiale oomblikke wat saam beleef is โ hierdie toer sal beslis nog lank onthou word! Memories were made!
โn Groot dankie aan Hartenbos Laerskool vir julle ongelooflike gasvryheid en โn puik, goed georganiseerde geleentheid.
Ook โn spesiale dankie aan ons personeel wat saamgereis het en seker gemaak het dat ons dogters veilig, gelukkig en goed versorg is.
Ons is trots op elkeen van ons dogters! ๐ธ
Tot volgende keer, Hartenbos! ๐โ๏ธ๐
11/08/2026
๐๐Cross Country๐๐
On Saturday, 10 of our athletes competed in the Boland Cross Country Championships at Daljosafat Stadium. Our girls ran with incredible vigour and it was wonderful to see them giving their all while being cheered on by their peers and proud parents.
A special thank you to Mrs Olivier for coming along to support our cross country team , your encouragement means so much!
Go Larries! We are incredibly proud of all our runners! ๐โโ๏ธ๐