More almal. Kan ons die bedrag change na R1250? Ons wil graag n tracksuit top laat maak. ..rooi, wit en swart. .. meti college emblem op. Rek nr vir depositos is 129 728 0308 - Capitec bank, Reunion account. Gebruik asb jou nooiensvan (dames). Hoop om almal daar te sien.
Athlone ACE Hostel Reunion 1987-1993
It's been too long, time to get together again and celebrate! !!! Reunion 2015 is taking place 5-7 Oct 2015... first come..first served. ..
After getting in touch, it's been decided that we'll be gettting everyone together for a weekend of fun. The reunion will take place on the weekend of 28-30 September 2012. If you are interrested (which i'm sure everyone is), join the page and get as many peeps to join so we can get the ball rolling :) Looking forward to seeing everyone!!!!
Right kolletjies. ..reunion 2015 is hier!!
Datum = 5-7 Oct 2015
Venue = Athlone College hostel, nou Mañyana Centre
Price = R1100 (includes meals, accommodation, paraphernalia )...pls bring own bedding or R60 for hostel bedding.
Neem kennis: hostelites kry voorkeur maar name en R200 deposit moet teen einde Maart in wees. Daarna word dit oopgegooi vir localites. Versprei asb die woord. ..
Bel my by 0784756881 vir clarity...of WhatsApp...
Ek post more weer die rekening nr
Kolletjies dis amptelik. Geen reunion in 2014, wel in 2015. Versprei asb die woord. Martha gaan die hele hostel boek so ons het getalle nodig. Stuur ook idees vir memorabilia. Die venue heti lekker uitgewerk hierdie jaar nie. Was reeds bespreek. Dankie vir jul samewerking.
Hosteliete. ..die rek nr is 1297280308...Capitec rek...ME Kika. Sit jou naam en nooiensvan by as reference. Martha se phone gaan af as daar inbetalings gemaak word. Die datum is die naweek vd 3de Okt. Exited!!!!
Hallo almal. Ons soek totale asb. Spread the word en laat weet of jy vlg reunion gaan bywoon. Sept 2014. Finale datum sal binnekort deurgegee word.
06/07/2013
Koor??????
06/07/2013
Reunion 2012 - Athlone College of Education, Paarl
What's up all. Time to start planning for next year. Please pray that God will take all arrangements in His capable hands and guide us through it all. Spread the word...we will keep you posted
And so it all came to an end. We planned, we stressed, we organized and we conquered. Well done gals & guys. Many thought this won't take place, but it did and we were part of it. Affie & Sarah, thanx for last night. We appreciate ur hospitality. Molly & Mr Pat, let's do it again. To everyone else, you are my stars - "julle sterre skitter".
Baie dankie aan almal wat al hul volle bedrag inbetaal het. Ons is nou baaaie opgewonde want daar is nog net 10 weke voor die reunion. Aan die res, geen gelde word na einde Aug geneem nie, want ons MOET die verskaffers vooruit betaal. Kom ons gee ons samewerking en almal geniet n uitstekende reunion. Jacqui
More alle athloniete. Ons tyd task nou min en ek stres want die geskenke moet bestel word. Slegs die volgende mense het sweater sizes gestuur - Gretchen, Amelia, Allen, Ernest, Norton, Dika & Johnado. Smaak my dis net die mense wat reunion gaan hou. Martha, ek wag vir jou ook. Waar is Fabian, en Joburg, Petrus hulle. Kom nou ouens... ons wil mos almal n lekker reunion hê. Het iemand dalk nog sy/haar wit Athlone top? Soek n detailed emblem. Dankie. Jacqui
More almal. Kan ek asb Jul t-shirt sizes kry? Het dit nodig vir reunion geskenke. Betaal asb jul R800 af - muni wag vir nr 99 nie. Spread the word na almal wat nie die fb page "gelike" het nie. Mooi en geseende week. Jacqui
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Website
Address
Athlone Hostel (Manyana Conference Centre), Sandrif Street
Paarl