Alteration Training House

Alteration Training House Bambino Daycare is overseen by Bernard & Ronél Olivier. We believe in equipping children from very young to live out their God-given purpose.
(7)

A range of daily, weekly, and longer term, bilingual activities are tailored around this mission. Bambino kleuterskool vier hierdie jaar ons 36ste verjaarsdag. Ons versorg kinders vanaf ouderdom 3 tot 5 jaar. Nie net maak ons kleuters gereed vir formele skool onderrig nie, maar ons belê in hulle eienskappe wat hulle sal help om uit te staan as leiers. Indien jy op soek is na 'n dagsorg wat voel soos huis en fokus op individuele aandag, kontak ons vandag nog.

Address

1 Van Der Spuy Street
Paarl
7646

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Alteration Training House posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Alteration Training House:

Shortcuts

Share

Category

Ons storie

Bambino kleuterskool vier hierdie jaar ons 35ste verjaarsdag. Dit maak ons een van die oudste kleuterskole in die Paarl. Ons is in 1985 gestig deur Berta Koekemoer en in 2010 het Bernard Olivier by haar oorgeneem.

Ons versorg kinders vanaf ouderdom 0 tot 5 jaar. Nie net maak ons kleuters gereed vir formele skool onderrig nie, maar ons belê in hulle eienskappe wat hulle sal help om uit te staan as leiers.