Mickey and Minnie Centre PTY - Ltd

Mickey and Minnie Centre PTY - Ltd Mickey and Minnie Centre is 'n opvoedkundige sentrum waar leerders speel-speel leer. Ons vriendelike personeel laat elke leerder soos 'n eregas voel.

Dit is vir ons belangrik dat elke leerder met selfvertroue by ons uitstap.

💙 Ons groei… en ons is opgewonde om dit met julle te deel!By Mickey en Minnie Sentrum streef ons daarna om die beste opv...
20/07/2026

💙 Ons groei… en ons is opgewonde om dit met julle te deel!

By Mickey en Minnie Sentrum streef ons daarna om die beste opvoedkundige geleenthede vir elke leerder te bied. Daarom is ons trots om aan te kondig dat ons nou die WFA Online High School-program gaan aanbied.

Woon die Ope Dag by, ontmoet die span en ontdek of hierdie homeschool-oplossing die regte keuse vir julle gesin is.

📖📚

By M&M Paarl help ons kinders om met selfvertroue te leer en te groei.📚 Akademiese ondersteuning🔢 Wiskunde📖 Leesontwikke...
17/06/2026

By M&M Paarl help ons kinders om met selfvertroue te leer en te groei.

📚 Akademiese ondersteuning
🔢 Wiskunde
📖 Leesontwikkeling

✨ Bou vandag aan jou kind se sukses van môre!

Kontak ons gerus om n plekkie te boek📖
11/06/2026

Kontak ons gerus om n plekkie te boek📖

🧠💪 Die einde van die kwartaal is in sig...Hou aan. Die laaste bietjie tel ook! 🌟
11/06/2026

🧠💪 Die einde van die kwartaal is in sig...

Hou aan. Die laaste bietjie tel ook! 🌟

🌷 Gelukkige Moedersdag 🌷Vandag vier ons die ongelooflike mammas wat met liefde, geduld en toewyding elke dag ’n verskil ...
10/05/2026

🌷 Gelukkige Moedersdag 🌷

Vandag vier ons die ongelooflike mammas wat met liefde, geduld en toewyding elke dag ’n verskil maak — in hul kinders se harte én in hul leerreis. Dankie vir elke laatnag, elke bemoedigende woord, elke les, drukkie en gebed.

Julle is die stille heldinne agter soveel groei en sukses.

Mag julle vandag ekstra bederf word en diep waardeer voel vir alles wat julle doen. 💖

Address

23 Van Der Lingen Straat
Paarl
7646

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mickey and Minnie Centre PTY - Ltd posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Mickey and Minnie Centre PTY - Ltd:

Shortcuts

Share