Moving Forward Remedierende Praktyk
Evaluasie van skolastiese uitvalle in Wiskunde, Lees en Spel om te bepaal op watter vlak leerder funksioneer. Individuele terapie vir bg. probleme.
Remediërende program ter ondersteuning sowel as tuis programme. Ondersteuning aan ouers en skoolopvoeders Taalprobleme, spelprobleme, leesprobleme en probleme met Wiskunde word aangespreek sodat die leerder weer op die verwagte ontwikkelingspeil in hierdie leerareas kan funksioneer. Hulp met studiemetodes word ook aangebied.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Telephone
Website
Address
262C Main Road
Paarl
7646
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 18:00 |
| Tuesday | 08:00 - 18:00 |
| Wednesday | 08:00 - 18:00 |
| Thursday | 08:00 - 18:00 |
| Friday | 08:00 - 16:00 |