04/07/2024
Het jy vlinders in jou maag as jy voor mense moet praat? Luister n bietjie hierna...
The biggest understatement ever award goes too... #QI #iPlayer
Sprekervaardigheid. Redenaars. Motiveringspraatjies. Pret op die podium beteken jy het jou vrees vir die verhoog verloor. Orators. Motivation speeches.
Public Speaking should be fun, not fearful.
04/07/2024
Het jy vlinders in jou maag as jy voor mense moet praat? Luister n bietjie hierna...
The biggest understatement ever award goes too... #QI #iPlayer
02/07/2024
Is gedrukte media se dae getel?
Best Comic funny😂🤣
..
Geluk Mika Basson van Hugo Rust PS - wenner van die kontantprys en n Idiomepretspeletjie.
30/06/2024
Nie te lank gelede nie het ménsehande hierdie werk verrig.
29/06/2024
Everybody needs a coach
22/06/2024
GLADDEBEKKE BIED AAN: Skryf van Onvoorbereide Redenaars. Virtuele Werkswinkel. Hierdie werkswinkel fokus op kompetisies wat nie bronverwysings gee nie. Tye wat werkswinkels tydens die vakansie aangebied sal word: Maandag, 17 Junie, 15:00 Vrydag, 28 Junie, 10:00 Vrydag, 28 Junie, 15:00 Maandag, 1 Julie, 11:30 Vrydag, 5 Julie, 10:00 Vrydag, 5 Julie, 15:00 Koste beloop R300 per k...
Podiumpret: Onvoorbereide toesprake.
Die tema van die onvoorbereid gaan - vir Graad 5 tot 12 - oor die Belawet. Gr 5, 6-7 en 8-12 sal onderskeidelik onderwerp en bronne kry op daardie vlak. Gaan win gerus n bietjie inligting in oor hierdie tamaletjie iin die onderwys.
| Monday | 08:00 - 18:00 |
| Tuesday | 08:00 - 18:00 |
| Wednesday | 08:00 - 18:00 |
| Thursday | 08:00 - 18:00 |
| Friday | 08:00 - 18:00 |