Very special message from one of our own, Fernell Petersen for Saturday's derby clash against New Orleans Primary. Much appreciated Fernell🙏🫶
Orleansvale Primary School
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Orleansvale Primary School, Education, Duiker Avenue, Paarl.
Very special message from one of our own, Louzano Heyns for Saturday's derby clash against New Orleans Primary. Much appreciated Louzano🙏🫶
22/08/2026
Juf Williams verjaar! 🎊
Veels geluk Juffrou. Mag daar nog vele mooi & geseende jare vir juf wees. Bly so oulik❤❤
Geniet 'n mooi dag🤗
20/08/2026
‼️BELANGRIKE KENNISGEWING‼️
Hier volg die Derby Program vir Saterdag, 29 Augustus 2026!!! 🇱🇻
‼️BELANGRIKE KENNISGEWING‼️
Geagte Ouer/Voog
Neem asseblief kennis dat leerders Vrydag, 21 Augustus 2026 vroeër sal verdaag weens die Mnr. en Mej. Orleansvale-geleentheid.
Graad R: 11:30
Graad 1-3: 11:45
Graad 4-7: 12:00
Reël asseblief betyds vervoer vir u kind. Baie dankie vir u samewerking en ondersteuning.
Groete
Admin
19/08/2026
Rugby nuus🏈
Orleansvale Vs Paulus
(Semi-Final)
O/7: 1-0 (Verloor)
O/8: 4- 0 (Verloor)
O/9: 6-3 (Verloor)
O/11: 24-19 (Verloor)
O/13: 26-17 (Verloor)
Speler van die wedstryd: Milano Roland🎖
Baie geluk aan al die spanne en die afrigters betrokke.
17/08/2026
‼️BELANGRIKE KENNISGEWING‼️
Ons Derby skop volgende week en Woensdag, 26 Augustus 2026 af!!!! Hier volg die programme vir Woensdag en Donderdag!! Kom ondersteun al ons spanne!!! 🇱🇻
15/08/2026
🚨 SEMI-FINAL ANNOUNCEMENT 🚨
This coming Wednesday, 19 August 2026 all roads lead to Daljosaphat Stadium – for the much-anticipated Semi-Finals! 🔥🏉
🕐 Kick-off: 16:00
📌 Fixtures:
Orleansvale Primary 🆚 Paulus Joubert Primary
Once again we are extremely proud of our U/13 rugby team making it to this stage. 💪👏 Let’s show up in numbers, back them loudly, and carry our maroon & white with pride and passion! ❤️🤍
👉 Let’s go OV – one school, one family, one heartbeat!🔥
13/08/2026
Rugby nuus🏈
Orleansvale Vs Nieuwedrift
(Quarter-Final)
O/13: 31-3 (Wen)
Speler van die wedstryd: Bronwyn Qupa🎖
Baie geluk aan al die spanne en die afrigters betrokke.
12/08/2026
Netbal Nuus🏐
Orleansvale vs Charleston Hill
O/9: 6-5 (Wen)
0/10: 6-3 (Wen)
Baie geluk aan elke speler en die afrigters betrokke!!!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Website
Address
Duiker Avenue
Paarl
7646