Woekerhoekie

Woekerhoekie Woekerhoekie is geleΓ« in Noorder-Paarl en akkommodeer kleuters vanaf 18 maande tot 5 jaar oud. Ons ure is 7 vm tot 17:30 nm vir voldag maats. Kom loer gerus in.

Halfdag opsies is ook beskikbaar op aanvraag. Kontak ons gerus vir meer inligting. Ons neem 'n maksimum van 20 kinders in tussen die die ouderdomme van 18 maande en 5 jaar. Ons het hope speelplek in 'n huislike omgewing.

Werk maak sterk πŸ’ͺ🏻 Hoe mooi is die ou handjies nie πŸ₯°
07/02/2025

Werk maak sterk πŸ’ͺ🏻 Hoe mooi is die ou handjies nie πŸ₯°

Kyk wat kan mens als met doppies doen πŸ‘πŸ»
07/02/2025

Kyk wat kan mens als met doppies doen πŸ‘πŸ»

Zoomatix is pret en maak ons lyfies fiks en sterk πŸ’ͺ🏻
07/02/2025

Zoomatix is pret en maak ons lyfies fiks en sterk πŸ’ͺ🏻

Die Woekertjies speel uitbundig en sorgvry op  hierdie heerlike lentedag.
11/10/2024

Die Woekertjies speel uitbundig en sorgvry op hierdie heerlike lentedag.

Die natuur is mos 'n baie beter plek om by te leer as in 'n klaskamer. As jy hierdie saadjies onthou, het jy goeie kinde...
08/10/2024

Die natuur is mos 'n baie beter plek om by te leer as in 'n klaskamer. As jy hierdie saadjies onthou, het jy goeie kinderjare beleef πŸ‘£

Nog 'n Woekertjie wat uitblink.Juan Roux, jy is ' n ster ✨ Ons is verskriklik trots op jou πŸ’—
15/11/2023

Nog 'n Woekertjie wat uitblink.Juan Roux, jy is ' n ster ✨ Ons is verskriklik trots op jou πŸ’—

Ons is baie trots op hierdie oud-Woekertjie, Charl Roux, wat verkies is tot hoofseun vir 2024 πŸ’—
15/11/2023

Ons is baie trots op hierdie oud-Woekertjie, Charl Roux, wat verkies is tot hoofseun vir 2024 πŸ’—

Die Woekertjies is kaneelsuiker strooiers en pannekoekrollers van formaat πŸ‘πŸ»
21/07/2023

Die Woekertjies is kaneelsuiker strooiers en pannekoekrollers van formaat πŸ‘πŸ»

Wie gaan saam met ons pannekoek bak 🎢 pannekoek  wat so lekker smaak πŸ˜‹ melk en eiers, een koppie meel; meng die suiker e...
21/07/2023

Wie gaan saam met ons pannekoek bak 🎢 pannekoek wat so lekker smaak πŸ˜‹ melk en eiers, een koppie meel; meng die suiker en kaneel 🎢

03/07/2023
Vrydae ontdek ons interessante dinge. Hier leer ons meer oor paddavissies en paddas 🐸
25/03/2022

Vrydae ontdek ons interessante dinge. Hier leer ons meer oor paddavissies en paddas 🐸

14/03/2022

Atletiek uit die boonste rakke πŸ‘ŒπŸ»

Address

Cupidostraat 5
Paarl
7646

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Woekerhoekie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Woekerhoekie:

Shortcuts

Share

Category