22/05/2026
• .official
Dankie Jesus! Ons is so veilig by U
ALICIA BUCKLE PROFESIONAL MAKEUP ARTIST, HAIRSTYLIST AND SCHOOL
22/05/2026
• .official
Dankie Jesus! Ons is so veilig by U
In die grootste dankbaarheid aan die ongelooflike span by - PAARL
Van wêreldklas toerusting tot uitsonderlike diens — julle professionaliteit, sorg en passie spreek vanself.
Werklik van die beste wat daar is.
If He cares for birds, He cares for you. 🤍 Matthew 6:26
Our NEW MAKEP & HAIRSTYLING COURSE
STARTS on 27 July - December 2026 @ Paarl
Makeup Course
Twice a week: Tuesdays & Thursdays
9:30 AM - 2:00 PM
Hairstyling Course
Twice a week: Monday & Wednesdays
9:30 AM - 13:00 pm
You can choose to do just Makeup, just Hairstyling, or both!
Email us for more info at [email protected]
Or send a WhatsApp to 083939050
Limited spots available - don’t miss out!
With Love
Alicia Buckle, Lizeldi & Tanya
Ek het die grootste voorreg gehad om saam met en n makeup workshop aan te bied.
Dankie Melissa vir die voorreg om met so mooi brand te kan werk, n makeup reeks waarvoor ek so lief is, en waarin ek regtig glo!
Dit was so lekker om saam met jou te kan makeup en jou te kon makeup 🤍
In die grootste dankbaarheid aan die beste salon!
Dit is altyd lekker by julle! Ek hoef nooit bekommerd te wees nie, ek weet my hare sal mooi lyk! Julle kennis en kwaliteit is next level! Dankie Jy is so goed!
21/01/2026
Dankie Jesus!
05/01/2026
God, help me to seek You first.
03/01/2026
So dankbaar!