14/01/2026
Welkom terug aan al ons leerders vir n vars nuwe jaar! Ons weet ons leerders geniet individuele aandag en dit maak hulle blom om uiteindelik die werk te verstaan! Na 17jaar se ondervinding, kan ons hulle REG lei! Kontak my vir meer inligting! Surene Maritz 082 472 8917