Laerskool WA Joubert

Laerskool WA Joubert Ons visie en leuse is "Excelsior" - altyd hoër! Waardegedrewe skool:
* Respek
* Dissipline
* Vrede

Moenie die Pretloop misloop nie.  Stof daardie tekkies af en kom stap saam met die Jouba-Familie💙💛
06/10/2026

Moenie die Pretloop misloop nie. Stof daardie tekkies af en kom stap saam met die Jouba-Familie💙💛

Gelukkige Onderwysersdag! Dankie aan elke onderwyser wat elke dag met geduld, liefde en ’n bietjie ekstra moed die versk...
05/10/2026

Gelukkige Onderwysersdag!

Dankie aan elke onderwyser wat elke dag met geduld, liefde en ’n bietjie ekstra moed die verskil in ’n kind se lewe maak. Die werk is nie altyd maklik nie, maar die impak wat julle maak, is onmeetbaar. ❤️

Mag julle vandag onthou hoe waardevol julle is! 🍎📚

24/09/2026

🔥🇿🇦 BRAAIDAG & ERFENISDAG 🇿🇦🔥

Vandag vier ons dit wat ons Suid-Afrikaans maak – ons mense, ons kultuur, ons tradisies en natuurlik… ’n lekker braaibroodjie! 🥪🔥

Van broodjie tot braai, van tradisie tot saamkuier – ons erfenis bring ons bymekaar. ❤️

🇿🇦 Lekker Braaidag!
🔥 Kom ons vier ons erfenis, een braaibroodjie op ’n slag! 😋

Lekker verjaar! 💙
23/09/2026

Lekker verjaar! 💙

🤩🤩🤩
22/09/2026

🤩🤩🤩

Wat ’n lekker sportvolle tyd! 💙 Ons leerders kry die geleentheid om hul liefde vir sport te ontwikkel, nuwe vaardighede ...
19/09/2026

Wat ’n lekker sportvolle tyd! 💙 Ons leerders kry die geleentheid om hul liefde vir sport te ontwikkel, nuwe vaardighede aan te leer en, die belangrikste, saam pret te hê! 🤩 Shift Netball AcademyWicket CricketRugga Roots

‘n Groot prestasie vir WAJ ! Blaine het baie goed gedoen by die WOW Spelfees.Hy het ons skool se naam baie hoog gehou. 🙌...
19/09/2026

‘n Groot prestasie vir WAJ !
Blaine het baie goed gedoen by die WOW Spelfees.
Hy het ons skool se naam baie hoog gehou. 🙌🏻💙

Address

Stirling Street
Paarl
7646

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool WA Joubert posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share