28/05/2026
Die heerlikste mini-blomme op brownies! In 'n kliënt se woorde: "klein kunswerkies".
Bederf iemand met hul eie boks vol vreugde!
Creating beautiful buttercream flowers that look too good to eat!
28/05/2026
Die heerlikste mini-blomme op brownies! In 'n kliënt se woorde: "klein kunswerkies".
Bederf iemand met hul eie boks vol vreugde!
14/05/2026
"When making experiences, attention to detail matters." - Richard Branson
By Blom Floral Bakes is elke detail deel van die ervaring. Dit was so groot voorreg om cupcakes te bak en die cupcake toppers spesiaal vir Josua te ontwerp. En hy speel jukskei... 'n Seuntjie so na my hart!
04/05/2026
'n Bietjie Blomtuin vrolikheid op 'n grys dag in die Boland.
Niks sê: "Geluk met jou verjaarsdag" of "Ek d**k aan jou" of "Ons vier jou" soos 'n Blom cupcake nie!
Bestel joune vandag nog en helder iemand se lewe op.
23/04/2026
Een van my gunsteling blomme... Die protea. Elke stukkie detail met liefde gedoen om hierdie koninklike blom te maak.
By Blom Floral Bakes glo ons dat elke mooi oomblik iets soets verdien.
17/04/2026
Cupcakes geïnspireer deur Alice in Wonderland: Die blou van Alice se rokkie, die oranje van die Cheshire cat en gebruik in die allermooiste fantasie partytjie!
17/03/2026
100 Blom cupcakes vir 'n troue en die opdrag was eenvoudig: Geen wit nie!
Die kleurpalet en blomme was so romanties en 'n absolute droom om mee te werk.
So bevoorreg dat Blom Floral Bakes kon deel wees van iets so spesiaal.
12/11/2025
Spesiale cupcakes vir 'n eerste huweliksherdenking met die oorspronklike troublomme as inspirasie.
Blom Floral Bakes is mal daaroor om jou idees 'n werklikheid te maak!
04/11/2025
Bright, bold and beautiful! A box full of happiness to brighten any day... and your party.
Also the first time for the yellow daisy and I love her!
01/09/2025
Lente is hier! Wat beter manier om dit te vier as met ons Classic Blom cupcakes. Vars, vrolik en altyd 'n gunsteling!
14/08/2025
A showcase of all of the Luxury Blom cupcakes! Each one crafted to be as special as the moments they were created for. Indulge yourself or treat someone special to these beauties.