Huis Theo Pauw - TP-manne

Huis Theo Pauw - TP-manne Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Huis Theo Pauw - TP-manne, High School, Paarl.

Permanently closed.
INTERSKOLE 2026 - "Done-'n-dusted"🏆🏆‼️‼️‼️‼️Ons manne kon Vrydag-oggend die Interskole afskop met 'n lekker grrròòòt int...
16/08/2026

INTERSKOLE 2026 - "Done-'n-dusted"🏆🏆‼️‼️‼️‼️Ons manne kon Vrydag-oggend die Interskole afskop met 'n lekker grrròòòt interskole-ontbyt. Me. van Aswegen het lekker kom saam smul, waar tannie Elmarie en ons wonderlike kombuis-span ons trakteer het op ' lekker "man-size ontbyt🥓🍳🥐🍅. Saterdag se Interskole atmosfeer was behoorlik elektries en ons manne het ge-kòòòòk òp- en vàn die veld. Hierdie jaar was gekenmerk deur great sportmangees, sportmanskap, pùìk gedrag, kameraderie, en natùùrlik die een oorwinning op die ander.....

Deel 1:   Op Saterdag-oggend van ons 2026 Koshuis-naweek is die T.P.Manne dou voor dag al Paarlberg uit..... Wat 'n bele...
01/02/2026

Deel 1: Op Saterdag-oggend van ons 2026 Koshuis-naweek is die T.P.Manne dou voor dag al Paarlberg uit..... Wat 'n belewenis om as 'n klomp lekker koshuis-manne mekaar en die natuur te kan geniet, die nuwe manne welkom te se, en ou vriendskappe te vernuwe. Dit was tough, maar lekkkkkkkkkkkkkkker!!!!....

Deel 2:   Op Saterdag-oggend van ons 2026 Koshuis-naweek is die T.P.Manne dou voor dag al Paarlberg uit..... Wat 'n bele...
01/02/2026

Deel 2: Op Saterdag-oggend van ons 2026 Koshuis-naweek is die T.P.Manne dou voor dag al Paarlberg uit..... Wat 'n belewenis om as 'n klomp lekker koshuis-manne mekaar en die natuur te kan geniet, die nuwe manne welkom te se, en ou vriendskappe te vernuwe. Dit was tough, maar lekkkkkkkkkkkkkkker!!!!....

Na 'n 12km Bergstappie is daar niks soos afkoel in die swembad nie......
01/02/2026

Na 'n 12km Bergstappie is daar niks soos afkoel in die swembad nie......

Saterdagmiddag het die manne die Potte laat prut met 'n Bobaas "Master-chef-Potkiekos kompetisie waar die manne hulle ve...
01/02/2026

Saterdagmiddag het die manne die Potte laat prut met 'n Bobaas "Master-chef-Potkiekos kompetisie waar die manne hulle vernuf gewys het.......

Ter afsluiting van ons jaarlikse Koshuisnaweek het die manne Sondagoggend almal saam Kerk bygewoon in ons pragtige Torin...
01/02/2026

Ter afsluiting van ons jaarlikse Koshuisnaweek het die manne Sondagoggend almal saam Kerk bygewoon in ons pragtige Toringkerk waarna Tannie Elmarie, en ons kombuis-span, ons bederf het met 'n heeeeerlike Brunch. Hierna het die meeste manne 'n "diep" rustigheid oor die res van die Sondag "uitgepak"!!.....

Koshuis-funksie 2025 Deel 2:Ons het nie net ernstige en prestige toekennings gemaak nie, maar ook n paar toegeken net vi...
04/01/2026

Koshuis-funksie 2025 Deel 2:
Ons het nie net ernstige en prestige toekennings gemaak nie, maar ook n paar toegeken net vir die pret.... Hierdie toekennings is met almal se goedkeuring en instemming gedoen met goeie humor....

2025 Koshuis-afsluitings-funksie vir ons H.T.P -manne was hèèèèrlik.... Dankie Here vir 'n gròòt jaar in vele opsigte‼️
04/01/2026

2025 Koshuis-afsluitings-funksie vir ons H.T.P -manne was hèèèèrlik.... Dankie Here vir 'n gròòt jaar in vele opsigte‼️

Sondag 26 Oktober was 'n groot dag vir van ons gr11's.... Sò trots op ons  manne wat nie bang is om op te staan vir wat ...
16/11/2025

Sondag 26 Oktober was 'n groot dag vir van ons gr11's.... Sò trots op ons manne wat nie bang is om op te staan vir wat hulle glò ennn dit in die openbaar te verklaar nie...

16/11/2025

Op Sondag 26/10/25 het 6 gr.11's Belydenis van Geloof afgelê!!- 'n fees in ons eie Toringkerk - geluk julle‼️

Address

Paarl
7646

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Theo Pauw - TP-manne posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category