ABOUT THREE SIXTY
Three Sixty is a human resource and career service provider owned by Oscar Greffrath since 2015. It specialise the selection of high school subject choices, career guidance, career change decisions and whole brain training.
ABOUT THE SERVICE
1. A personal consultation is started with a brief conversation to find common ground and the set of outcomes.
2. Once all questions are answered, the individual starts completing his/her unique NBI® Whole Brain profile …
3. followed by a detail explanation of the NBI® brain profile.
4. At least three career fields that matches the NBI® brain profile are then identified …
5. followed by careers that matches the above career fields.
6. Post school study courses and qualifications that matches above careers are then identified.
FURTHER INFORMATION
1. WhatsApp or email Oscar if you have any further question regarding the service. Tel 083 7759061 or email at [email protected] (Please do not phone as I may be in consultation). All messages will be responded to during the same day.
2. Make an appointment to visit my home office at 63 Uitgezocht Estate, R45, Simondium, Paarl.
3. Appointment times are 09:00 or 13:00 on weekdays, or 09:00 on Saturdays.
4. Parents (or a parent) are welcome to participate in a 30 minute briefing and question/answer session at the end of the appointment.
5. A consultation lasts approximately 3 hours.
6. The client will receive a hard copy of his/her NBI Brain Profile plus completed notes.
7. The language spoken is English or Afrikaans (or both).
8. The cost is R800 per appointment, payable at the end of the session.
Make an informed career choice!
Three Sixty Career Guidance
Three Sixty is your essential guide for grade 10 - 12 subject choices as well as career guidance for
Maak 'n ingeligde besluit mbt jou toekoms. Vind meer uit oor jou eie breinprofiel en belynde vakkeuses op skool, loopbane, studierigtings en kwalifikasies. Dit geld ook vir diegene wat van beroep wil verander.
By Three Sixty Career Guidance maak jy kennis met jou unieke NBI Breinprofiel. Jy leer meer van jouself en moontlike beroepe wat by jou profiel pas. Dis alles deel van 'n drie uur persoonlike sessie wat net R800 kos. En as jy van opinie is dat jy jou tyd gemors het, hoef jy nie te betaal nie (dit het nog nooit gebeur nie).
Oscar is 'n ervare, gekwalifiseerde opvoeder en NBI Heelbrein Praktiseerder.
11/08/2024
06/08/2023
Ek het die voorreg gehad om 'n graad 9 leerder van Worcester Gimnasium behulpsaam te wees met die keuse van sy skoolvakke. Sy kommentaar aan die einde van die sessie was soos volg: "Dit was baie goed om vandag hier te wees. Die proses het my baie gehelp om sekerheid te kry oor my graad 10-12 vakke. Hierdie proses werk baie goed en is ook goed uiteengesit.
03/08/2023
GRAAD 9 LEERDERS EN VAKKEUSES.
Dit is nou die tyd vir graad 9 leerders om hul vakkeuses vir graad 10-12 te maak. Hierdie besluit is belangrik aangesien dit bepalend is vir die leerder se toekomstige studierigting en beroepsmoontlikhede.
Voltooi jou NBI Heelbrein profiel by ons en deel in 'n persoonlike 3 uur voorligtinsessie met 'n ervare opvoeder, heelbreinpraktiseerder en voorligter. Maak dan 'n ingeligte besluit oor jou toekoms.
Dit kos slegs R800 en tevredenheid is gewaarborg. Indien jy nie tevrede is met die uitkoms nie, word geen betaling verlang nie.
Ons kantoor is in Paarl. Maak vandag nog jou afspraak.
Terugvoer van 'n tevrede kliënt.
Oscar is passievol en wel belese oor beroepsvoorligting insluitend persoonlikheidstipes, belangstellings en dies meer. Wat ek veral geniet het van ons sessie is die interaksie wat plaasgevind het (nie net voorlesing nie). Hy luister, vra uit en "challenge" jou om na te d**k. 'n Netjiese atmosfeer het bygedra tot die satisfaksie. Baie dankie. Dit was ongetwyfeld die moeite werd.
Kry sekerheid oor jou beroepsbesluit.
Ons help jou om daardie belangrike besluit te neem. Jy oorweeg dalk 'n beroepsverandering, wil dalk die beroepsmark betree, of is tans op skool en wil jouself akademies bekwaam, maar het nie sekerheid nie.
Al ons afsprake is op 'n persoonlike een tot een basis. Jou NBI heelbrein profiel word gedoen en deeglik met jou bespreek wat dien as grondslag vir die gesprek wat volg. Ons waarborg tevredenheid wat jou met die belangrike besluit sal help. Indien dit nie jou ervaring is nie, word geen betaling verlang nie.
Maak jou afspraak vandag nog. Ons kantoor is in Paarl en is ten volle tweetalig. 'n Sessie duur ongeveer 3 ure en kos kos slegs R750. Ons maak ook voorsiening vir terugvoer aan een of albei ouers indien nodig.
11/04/2023
Voorligting aan graad 9 leerders mbt hul vakkeuses vir gr 10-12.
Beroepsvoorligting aan gr 11 en 12 leerders.
Beroepsvoorligting aan alle na-skoolse jong volwassenis.
Beroepsvoorligting aan diegene wat tans 'n werk beklee.
Three Sixty doen en verduidelik jou persoonlike NBI Breinprofiel en werk deur 'n proses wat eindig met ten minste drie beroepsvelde en gepaardgane kwalifikasies wat aansluit by jou breinprofiel.
Die proses neem 3 ure en sluit 'n halfuur sessie met die leerder en een of albei ouers in. Dit kos slegs R750. Tevredenheid is gewaarborg, anders geen betaling nie.
WhatsApp of message ons vandag nog met enige vrae of om jou afspraak te maak. Ons kantoor is in Paarl.
19/03/2023
Maak ingeligde besluite mbt jou graad 10 - 12 vakke. Dis gedurende hierdie laaste 3 jaar van jou hoërskool dat jy jouself belyn vir 'n toekomstige beroepsveld.
Voltooi 'n 1 tot 1 sessie saam met my en besluit dan. Dit duur 3 ure, kos slegs R750 en sluit jou NBI heelbrein profiel, asook terugvoer aan een of albei ouers in. Teverdenheid is gewaarborg. Jy betaal dus nie indien jy van opinie is dat ek nie waarde tot jou besluitnemingsproses begevoeg het nie.
Message of WhatsApp my vandag vir jou afspraak.
Three Sixty Career Guidance has terminated our website www.profile360.co.za. Please follow us now on Facebook.
We still offer the great service to grade 9-12 learners on a one-on-one basis at the low cost of R750 per consultation. Contact us today for your appointment.
20/01/2023
We have kept our fees unchanged at R500 for the three years from 2020 to 2022, knowing that Covid placed every household's income under pressure. In order to survive as a business, we announce a fee increase to R750 per consultation. The service we offer is still of the highest standard and our policy of no payment if the client is not happy with the service still stands. Contact us today for an appointment:
Grade 9 learners - subject choice and career guidance
Grade 12 learners - career guidance
Post grade 12 adults - career guidance
Every consultation is on a one-on-one basis and takes three hours.
Our office is in Paarl, Western Cape.
26/01/2022
Subject selection guidance offered to gr 9 learners.
Career guidance offered to grade 11 and 12 learners, as well as to post school adults.
A complete 3 hour session cost R500 (discounted by 50%). My office is in Paarl.
WhatsApp 083-7759061 or visit my website www.profile360.co.za for more information and references.
Home-Three Sixty Career Guidanance three sixty
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Contact the school
Telephone
Website
Address
63 Uitgezocht Estate, R45 Simondium Road
Paarl
7670
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |
| Saturday | 09:00 - 12:00 |