04/06/2026
Bergendal-gemeenskap, kom wees deel van ’n dag vol aksie! 🏉🏐netbal/rugby. Op 6 Junie hou ons skool ’n sportdag en ons het julle ondersteuning nodig om dit ’n onvergeetlike sukses te maak. Kom wys julle skooltrots en kom skreeu saam met ons vir ons leerders. Ons sien uit daarna om julle langs die veld te sien!