Tiny Todd's Daycare

Tiny Todd's Daycare Daycare centre close on public holidays
open school holidays
closed for only 1 week in June holiday

Annalize Arendse Weona Damonse Dalene Cupido Monique Morris mis julle nie die "Auntie" by chreche nie🤣🤣🤣sy kom nog vir m...
13/08/2025

Annalize Arendse Weona Damonse Dalene Cupido Monique Morris mis julle nie die "Auntie" by chreche nie🤣🤣🤣sy kom nog vir my kuier😄sy was net nooit die skottelgoed klaar nie

Beroepe dag. Ons kinders kyk net vas aan n polisieman, brandweerman, dokter maar vergeet dat almal nie dit Kan bekom in ...
23/08/2024

Beroepe dag. Ons kinders kyk net vas aan n polisieman, brandweerman, dokter maar vergeet dat almal nie dit Kan bekom in lewe nie. Die lewe daar buite is moeilik en werk is ook skaars. So ons moet ons kinders leer dat jy vir jouself n inkomste Kan skep AL werk jy van jou huis af. Soos Edgar van EJ Breaking news gese het "ons Kan wees net wat ons Wil in die lewe. Dit hang van jou af wat jy met jou lewe Wil maak. Jammer dat N&C Catering nie opgedaag het nie, ons kinders d**k Mos net dus mammas wat kos Kan maak.
Dankie aan Edgar (EK Breaking News) en Cyril Fredericks (L&L Vervoer) , Josh Engelbrecht, (Rugga Roots) Natalie Abby Neethling (Beautified by Nxxthling) dat Jul ons maats Kom vertel het van Jul beroepe.

26/01/2024

En so begin ons "one man shows" vir 2024.
Enjoy

Fun in the ☀️🌞💥💥💥
19/01/2024

Fun in the ☀️🌞💥💥💥

15/01/2024

✨ JANUARY NAIL BAR PROMO ✨
- bookings valid for 15 January until 26 January 📍
ALL BOOKINGS IN PAARL ONLY.
Normal booking protocol 🤍.

1st day of chreche. Lots of tears but it's only the beginning ❤️
15/01/2024

1st day of chreche. Lots of tears but it's only the beginning ❤️

Bokke Vrydag voor finals 2023Sterkte Springbokke💚💚💚
27/10/2023

Bokke Vrydag voor finals 2023
Sterkte Springbokke💚💚💚

28/08/2023

Bok Vrydag🏉

19/08/2023

More maats
Beroepskeuses is belangrik daarom moet ons ons kinders vroeg Leer daarvan dat hul eendag n goeie keuse maak, maar hul moet lief wees vir wat hul Wil doen.

20/06/2023

For that lazy people😄😂I just love this story

18/06/2023
Child protection month 2023Dankie aan Allandale bewaarders, GPF hoof mnr Fransman en verkeerskonstabels vir Jul deelname...
19/05/2023

Child protection month 2023
Dankie aan Allandale bewaarders, GPF hoof mnr Fransman en verkeerskonstabels vir Jul deelname aan ons optog vandag. TINY BUBBLES EN Centre of Hope vir Jul kinders Se deelname. Kom ons maak ons gemeenskap bewus van my kind is u kind 🙏Dan Sal ons gemeenskap n beter plek word. ❤️
Maurida Watts en Theresa Arendse

Address

5 Knolvlei Street
Paarl
7646

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 16:00

Telephone

+27724052157

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tiny Todd's Daycare posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Tiny Todd's Daycare:

Shortcuts

Share

Category